Page 1 of 1

303 lope ?

Posted: Sat Jun 20, 2015 11:06 am
by Dwight375
More manne

Weet enige iemand of mens in SA dalk by truvello n 303 loop kan koop ?

Dankie
Groete

Re: 303 lope ?

Posted: Sat Jun 20, 2015 11:15 am
by tripodmvr
Miskien kan Ralph Badenhorst vir jou 'n antwoord gee. Weet net dat hulle verklaar het dat hulle net gewere sal verskaf en nie meer lope nie.