Page 1 of 1

Rooibok gesoek vir my seun Marblehall omgewing

Posted: Thu Jun 18, 2015 2:19 pm
by Stephan van Eeden
My seun jag nou vir sy 2 de Jaar en ek het beloof om vir hom 'n Rooibok te soek vir sy 2 de spesie. Die jagte van die jaar het geen Rooibok opgelewer nie.
Ons is saam pa en seun vriende in Marblehall omgewing 1 tot 5 Julie, maar daar is glad nie Rooibokke op die plaas nie.
Indien daar iemand is by wie ons kan kom aanklop vir 'n Rooibok van die voete af jag vir 'n dag, sal ek dit vreeslik wardeer.

Re: Rooibok gesoek vir my seun Marblehall omgewing

Posted: Sun Jun 21, 2015 6:27 pm
by SNIPER
Gee my n ly.

Ek is op Nylstroom

Pierre de Beer
UltimateVarminting&Silencers
provarminthunter@gmail.com
0724127062