AKKURATE .22, 17HMR GEWERE

Post Reply
bullseye

AKKURATE .22, 17HMR GEWERE

Post by bullseye »

MORE MANNE

EK KYK NA N BAIE AKKURATE .22KALIBER OF .17 KALIBER RIMFIRE. IS DAAR IEMAND WAT RAAD KAN GEE ,WAT N AKKURATE GEWEER IS, IS DAAR IEMAND WAT AL VAN DIE 17HMR GEWERE HET KAN MENS MAKLIK AMMO KRY .EN DAN DIE GROOT VRAAG IS DAAR N MOONTLIKHEID OM N GOED GENOEG MOTIVERING TE SKRYF VIR N SEMI-AUTO .22VOLQUARTSEN WAPEN. DIE WERKLIKE REDE HOEKOM EK SO N WAPEN SOEK IS EK WIL OEFEN,DIE .22 IS NET BAIE GOEDKOPER AS SENTERSLAG AMMO.
WAT DINK JULLE VAN SAKO SE QUAD, DIT IS N GEWEER MET VIER LOPE EK HET NOU AL TOT VERVELENS TOE PROBEER OM N PRYS BY SAKO SE AGENTE IN SUID-AFRIKA TE KRY MAAR HULLE REAGEER GLAD NIE, EK DINK HULLE IS PATETIES.

DANKIE
BEN.
User avatar
Theo E
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 333
Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm

Re: AKKURATE .22, 17HMR GEWERE

Post by Theo E »

Nice concept but I think it's pointless besides 4barrels are 4 licenses if you want something with a bit more power get a .22 mag
But then again .22 mag ammo costs more
Last edited by Theo E on Wed May 11, 2011 11:40 am, edited 1 time in total.
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: AKKURATE .22, 17HMR GEWERE

Post by Naas »

Hallo Ben.

Ek praat nou uit (Namibia).
Ek het self na die 17 hmr gekyk vir n jak roer.
Eertens kom die manne nie ammo in die hande kry nie.
Tweedens was die ammo wat hulle laaste gehaat het baie duur.
iets soos 600.00 vir n box, wat vir my te duur was.

Ek sal ook eeder vir die .22H,of eeder nog n .222 gaan.

Naas Potgieter
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: AKKURATE .22, 17HMR GEWERE

Post by Arnold »

Ek stem, kry eerder 'n 223 instede van die 17 hmr.
.22 Hornet ammo is hier ook maar skaar en as jy laai kos 223 maar dieselfde.

.22, wel jy kan seker 'n ou enkelskoot Anzhuts 54 optel. Anders kan jy soek vir 'n Winchester model 52c wat 'n 5 skoot magesyn het.
En ja, daai is my Winchester met 18" loop en Terminator silencer op. Die lynx LX2 5-20x50 moes ek ongelukkig verkoop agv 'n tekort aan fondse toe ek my nuwe geweer laat bou.
Last edited by Arnold on Wed May 11, 2011 2:34 pm, edited 1 time in total.
bullseye

Re: AKKURATE .22, 17HMR GEWERE

Post by bullseye »

ARNOLD DAAI WINCHESTER 52 HY SOEK NIE DALK N NUWE BAAS NIE?SEKER NIE EK HET BAIE GOEIE GOED GEHOOR VAN DIE 52 DIE GEWEER IS DEFINITIEF DIE GUNSTELING IN AMERIKA.EK HOOR WAT JULLE S? VAN 223. EK HET N 22-250 REEDS. EK WIL OEFEN EN EK DINK DIE .22 IS DIE GOEDKOOPSTE. N WINDBUKS IS DALK GOEDKOPER MAAR EK DINK NIE N MENS KAN VERDER AS 50 TREE MET WINDBUKS OEFEN NIE.WAT KOS 223 AMMO DEESDAE?
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: AKKURATE .22, 17HMR GEWERE

Post by Arnold »

Daai is nou een geweertjie wat sekerlik nog lank by my sal bly ... tensy jy my so R20k vir hom aanbied  ;)

Al opsie wat ek sien as jy wil goedkoop oefen is 'n .22 of windbuks {iets soos 'n Air Arms S400}
Ek sou verseker na die ou Anchutz 54 kyk wat die skole gebruik het vir skyfskiet, 'n Brno sal seker ook nie sleg doen nie maar is darem nie in dieselfde klas nie.
IndianLima
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Mon Jan 24, 2011 8:35 pm

Re: AKKURATE .22, 17HMR GEWERE

Post by IndianLima »

Ben,

Ek het onlangs 'n BSA Martini International MK2 gekry (.22LR) met Parker Hale Sights. Hy het egter plek om n teleskoop op te sit. Hy is nog heeltemal oorspronklik en in n baie goeie toestand.

Ek gaan die volgende twee naweke skiete bywoon waar ek hom gaan try. Ek dink ek sal dadelik weet of dit vir my is of nie! Indien nie, gaan hy in die mark wees. Sal more n foto plaas, maar intussen lyk hy dieselfde as http://rockislandauction.com/viewitem/aid/50/lid/733, minus die teleskoop met n stel sights.

Groete
Ivan Lamprecht
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: AKKURATE .22, 17HMR GEWERE

Post by baboonstalker »

Hi Ivan,
Ek het ook onlangs een van die Mk II Martini Internationals aangeskaf, maar myne is sonder sights. Jy weet nie dalkvan so 'n stel sights wat te koop is nie?
Waar het jy met hom geskiet, en hoe het dit gegaan?

Groete
Pieter
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: AKKURATE .22, 17HMR GEWERE

Post by G-force »

Ek het n .17HMR.Nic Yale het n klomp ammo ingekry en daar is n plek in die kaap wat gewere en ammo gewoonlik het.NicHale het ook Anchutz gewere in .17HMR.Die HMR is by ver meer akkuraat as die .22LR.Die Yaanks het hulle in hul eie klas gesit met die groepeerings kompetisies oordat hulle beginne fullscores skiet en die .22 manne konnie.Die ammo is nie so duur nie,dink ek het laas R3-50/rondte betaal.Hy kan baie meer doen in die veld as n .22LR.Kyk maar na hom.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

Re: AKKURATE .22, 17HMR GEWERE

Post by F.L.A.S.H »

G-force

wat kos so 'n 17HMR?
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: AKKURATE .22, 17HMR GEWERE

Post by G-force »

F.L.A.S.H wrote:G-force

wat kos so 'n 17HMR?
Ek het vir Nadine ge email en wag op n antwoord van haar af.Daar is ook n ander thread wat iemand n prys verlang.Byt vas ek laat weet so gou as moontlik.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: AKKURATE .22, 17HMR GEWERE

Post by G-force »

Ek kan die Anchutz in .17HMR verskaf vir R15250 excl VAT.Daar is vooraad.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Post Reply