Page 1 of 1

RCBS Chargemaster Combo

Posted: Fri Jun 12, 2015 4:36 pm
by Pinkes
Middag manne

Opsoek na die bg vir 'n vriend. Nuut of 2de hands asb!

Groete
P

Re: RCBS Chargemaster Combo

Posted: Fri Jun 12, 2015 5:33 pm
by Capt. Yoda
Ag jy moes nie man

Re: RCBS Chargemaster Combo

Posted: Fri Jun 12, 2015 7:53 pm
by gillie
'n hele paar van hulle gesien by s+o nou die dag, dink hulle was 7,600 nuut

Re: RCBS Chargemaster Combo

Posted: Fri Jun 12, 2015 8:05 pm
by Pinkes
Jys reg...ek het nie.


Enige 2de hands?