daars net 2 goed wat vas sit

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

daars net 2 goed wat vas sit

Post by Francois Briedenhann »

N Ford en honde.
Biltongjagter

Re: daars net 2 goed wat vas sit

Post by Biltongjagter »

Watter maak motor was eerste in die 'scrap yard'?

'n FORD .................. hy het 'n Toyota ingesleep  :laugh:

Byvoeging na aanleiding van hierdie stukkie van Francois:
Ek weet nie van oom nie maar as ek in kfc in loop kry ek hondervleis.
Francois, dan weet jy ook wat kry jy as jy in 'n 'scrap yard' instap, nie waar nie?
Last edited by Biltongjagter on Wed May 11, 2011 3:08 pm, edited 1 time in total.
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: daars net 2 goed wat vas sit

Post by Francois Briedenhann »

Hahahahaha dis n goeie een. Ek weet nie van oom nie maar as ek in kfc in loop kry ek hondervleis. Hehehehe
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: daars net 2 goed wat vas sit

Post by Boertjie »

En ek dink die heletyd Land Rover was daar.
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: daars net 2 goed wat vas sit

Post by Francois Briedenhann »

nee land rover was agter die toyota gehak
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Re: daars net 2 goed wat vas sit

Post by molopohunter »

Land rovers het die mooiste enjins op aarde, as jy hom sien is die bonnet oop en almal kyk na die enjin.
Hulle kom ook met sun roofs uit...want jou genade kom net van bo as jy hom ry.
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
User avatar
Gernie
Hero Member
Hero Member
Posts: 771
Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm

Re: daars net 2 goed wat vas sit

Post by Gernie »

LOL
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
henslin
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm

Re: daars net 2 goed wat vas sit

Post by henslin »

Kyk mooi na 'n LR se engin nommer - dis nie 'n nommer nie - dis die vervaldatum !!!
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
Adriaan Theron
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Sat Jun 18, 2011 9:29 am

Re: daars net 2 goed wat vas sit

Post by Adriaan Theron »

Foute
Orals,
Reperasie
Daagliks

Kla gepraat ;D
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: daars net 2 goed wat vas sit

Post by Christo Els »

Hier in die kalahari het ons vir die eerste keer gehoor van Black Back Jacal, nadat hier 'n klomp Landrover man in die gemsbok park gaan kamp het. Die jakalse het dit gekry toe hulle onder deur die LR geloop het
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
kolskoot

Re: daars net 2 goed wat vas sit

Post by kolskoot »

daar is eintlik 3 goed wat vassit:

1:Honde
2:Boormanne
3:Landrovers

hehehehehehe
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: daars net 2 goed wat vas sit

Post by Christo Els »

'n man daar in daar in Kuruman het een aand laaat na 'n groot dors vir my ges?
daar is net 2 goed wat Lekker ry in die Kalahari sandduine  : Ford F100 en 'n Dopper vrou
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: daars net 2 goed wat vas sit

Post by Francois Briedenhann »

Hahahahahahahaha goeie 1
grumpy

Re: daars net 2 goed wat vas sit

Post by grumpy »

FORD

Fast
Only
Rolling
Downhill!!  :laugh: :laugh:
henslin
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm

Re: daars net 2 goed wat vas sit

Post by henslin »

Christo - Bly ek is met 'n Dopper getroud !!!
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: daars net 2 goed wat vas sit

Post by Christo Els »

Henslin Sout van die aarde daardie
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
Danie Lombard .243

Re: daars net 2 goed wat vas sit

Post by Danie Lombard .243 »

Dit is net 'n land rover wat in sy eie olie kan spin.
Pieter101

Re: daars net 2 goed wat vas sit

Post by Pieter101 »

FORD

Fokkin
Ordentlike
Ry
Ding

......en TOYOTA?

Tonne Ou Yster Op Twee Aste  :o
Maar hy is 2IB om koning te wees!
Post Reply