Page 1 of 1

308 Lading.

Posted: Wed Jun 10, 2015 10:39 am
by kierriie
More manne. Ek het n 308 Remington 700 met n 26 " bull barrel. Skiet met hornady win match doppe en 150 gr hornady sst punte. Gooi 42gr 335 kruit met n Winchester magnum primer. Tpl is 71mm. Skiet 18 mm groep op 100. Wil weet of magnum primer my lading te warm maak of sal ek so regkom.

Re: 308 Lading.

Posted: Wed Jun 10, 2015 12:00 pm
by Capt. Yoda
As jy van die begin af magnum primers gebruik het en jou spoed binne max spoed is sal jy nie n probleem he nie.

Re: 308 Lading.

Posted: Wed Jun 10, 2015 12:11 pm
by kierriie
Capt wat is max spoed vir n 308 met 150 gr punt.