Page 1 of 1

Help ASB!!

Posted: Tue Jun 09, 2015 12:52 pm
by Nico Harris
Manne ek is opsoek na n Lee auto prime 2.
http://www.midwayusa.com/product/556149 ... iming-tool

Ek het n vuur in my herlaai kamermgehaad en dele van myne is beskadig. Ek soek n nuwe of tweddehandse een. Laat weet my asb as jy weet waar ek een kan kry.

Groete

Nico

Re: Help ASB!!

Posted: Tue Jun 09, 2015 1:04 pm
by 3006
Probeer Camdix in Krugersdorp

Re: Help ASB!!

Posted: Tue Jun 09, 2015 1:06 pm
by Nico Harris
Het klaar. Hulle het niks.

Re: Help ASB!!

Posted: Tue Jun 09, 2015 1:19 pm
by Jake1
Jammer van die punt af. Vuur in jou herlaaikamer, dit klink nie goed nie, was daar kruit betrokke in die brand?

Re: Help ASB!!

Posted: Tue Jun 09, 2015 1:30 pm
by 3006
Savuti 011 915 0138

Re: Help ASB!!

Posted: Tue Jun 09, 2015 2:09 pm
by Carl
Byleveld in Rustenburg 0145923235. Ek is seker ek het een daar gesien.

Ek kan oplaai en pos Nicco.

Re: Help ASB!!

Posted: Tue Jun 09, 2015 7:31 pm
by Nico Harris
Jis baie dankie manne. Carl ek bel hulle more en vind uit!

Groete