"Kompetisie kroon"?

Post Reply
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

"Kompetisie kroon"?

Post by Gawie(13mm) »

Na aanleiding van 'n advertensie plasing was daar 'n vraag aangaande 'n "kompetisie kroon". In die volgende skakel Word dit mooi verduidelik: http://riflestocks.tripod.com/targetcrown.html
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: "Kompetisie kroon"?

Post by Jake1 »

Dankie Gawie, ek het ook gewonder wat dit is.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: "Kompetisie kroon"?

Post by Heinz Petersen »

Ek het hom so, dankie Gawie. Ek het gedink dat n kompetisie kroon anders lyk of dan nou op n ander hoek gesny word. Al my gewere is op 11 grade gesny.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
Post Reply