Page 1 of 1

Die EngelsMan

Posted: Sat Jun 06, 2015 7:25 pm
by treeman
Die Engels Man gaan maar Jaracal try.Meestens a Gunsite Ou (paar jaar al), bietjie bang vir die Taal, veraal spel. Afrikaans getrou en broer en Pa, maar laas in school die taal gebrykvir skrif. >:( :( . As ek nou in English a few words gebruik gaan ek uitk××× parade moet staan of hoe werk dinge die kant ?.

Het nou net a 204 vir self gekoop,bietjie sleg gevoel, dat my kind niks kry toe koop ek vir hom die Ruger Compact .223 1 in8 scroef ...ander post daai. So jadan Hello aan julle almal

Re: Die EngelsMan

Posted: Sat Jun 06, 2015 7:31 pm
by tripodmvr
Hi Treeman. You know me well by now. You can speak the Egelse tale most deliciously over here and will not be drawn and quartered. Welcome to the fountain of knowledge.

Re: Die EngelsMan

Posted: Sat Jun 06, 2015 7:41 pm
by ruaanb
Lol welcome

Re: Die EngelsMan

Posted: Sat Jun 06, 2015 7:47 pm
by Pvdw
Treeman welkom hier. Voel vry om jou Afrikaans hier op te skerp. Altyd lekker as iemand nie bang is om iets by te leer nie.

Re: Die EngelsMan

Posted: Sun Jun 07, 2015 9:16 am
by jaracal
Welcome Treeman.
Trust you will enjoy and you are most welcome to write in English.

Re: Die EngelsMan

Posted: Sun Jun 07, 2015 9:29 am
by joe rocket
Welcome treeman, come stands here in 2 stripes the pair of you once upon a twice. You can write in English no problem. Enjoy jaracal, just a friendly warning it gets very addictive.

Re: Die EngelsMan

Posted: Sun Jun 07, 2015 11:44 am
by Johan Nel
Welcome treeman. >:+
I'm glad to see you here. Now you have got to do something else first. Tell us of your rifles and your hunting. Then you go and start a new thread and tell us about that rifle you had built together with you mate. ++>: That short one with the big calibre hole in it's barrel, and post photos.., plenty of photos.. O0

Re: Die EngelsMan

Posted: Sun Jun 07, 2015 3:41 pm
by Chris (vdB)
Welcome treeman!!

Re: Die EngelsMan

Posted: Sun Jun 07, 2015 4:26 pm
by Jacquesb
Welkom Treeman.

Re: Die EngelsMan

Posted: Mon Jun 08, 2015 7:57 am
by Boesman10
Welkom Treeman

Re: Die EngelsMan

Posted: Mon Jun 08, 2015 8:01 am
by dsmerrills
Welcome treeman, another familiar one! enjoy boet

Re: Die EngelsMan

Posted: Mon Jun 08, 2015 8:27 am
by Carl
Welcome Treeman enjoy your stay here. I think we are a bit more obsessed about hunting and rifles here.

Re: Die EngelsMan

Posted: Mon Jun 08, 2015 11:21 am
by jamalley
Welcome, hope you enjoy the forum

Re: Die EngelsMan

Posted: Wed Jul 08, 2015 3:20 pm
by Jay Jay
Hi Treeman, welcome.

Re: Die EngelsMan

Posted: Wed Jul 08, 2015 3:49 pm
by FCLoretz
treeman wrote:Die Engels Man gaan maar Jaracal try.Meestens a Gunsite Ou (paar jaar al), bietjie bang vir die Taal, veraal spel. Afrikaans getrou en broer en Pa, maar laas in school die taal gebrykvir skrif. >:( :( . As ek nou in English a few words gebruik gaan ek uitk××× parade moet staan of hoe werk dinge die kant ?.

Het nou net a 204 vir self gekoop,bietjie sleg gevoel, dat my kind niks kry toe koop ek vir hom die Ruger Compact .223 1 in8 scroef ...ander post daai. So jadan Hello aan julle almal
Welkom treeman,

Praat maar soos jou pas. Engels/afrikaans self 'n mengsel as dit die beste werk vir jou.

Re: Die EngelsMan

Posted: Wed Jul 08, 2015 5:56 pm
by Daneel
Hey Treeman. Welcome
Know you will enjoy it.

Re: Die EngelsMan

Posted: Mon Jul 13, 2015 1:45 pm
by heywillie
Welkom Treeman

Re: Die EngelsMan

Posted: Tue Jul 14, 2015 6:09 pm
by Boersonderroer
Welkom