Page 1 of 1

Hi daar !

Posted: Sat Jun 06, 2015 3:45 am
by Leon71
Dagse, ek is Leon van Bloem en ek hou van jag...

Nognoot geforum nie maar dit is seker tyd om te leer. Kan nie spel nie en sal seker meer lees as skryf.

Ek het my 30-06 in 2013 gekoop en nou is my lesensies vol met nog 'n P07 CZ Duty, CZ .22 en 12G Biacal over & under.

My eerste bok was 'n blesbok teen die Oranjerevier naby Sterkspruit in 2007. Sal nog graag 'n koedoe en 'n mooi vark met groot tande wou skiet.

Mooi Gemsbok laasnaweek naby Douglas geskiet en het nog so twee trips vir die seisoen. Lekker bederf!

Bibber groete,

Leon

Re: Hi daar !

Posted: Sat Jun 06, 2015 6:56 am
by Jaco v Zyl
Welkom leon, doen ma jou toegewyde jagter kursus klaar, di dag gan kom wat nog n ietsie in die kluis wil bere!
Groete

Re: Hi daar !

Posted: Sat Jun 06, 2015 7:09 am
by Pvdw
Dag dag Leon. Man as die gogga eers byt los hy nien.

Geniet die forum. Jy sal gou sien/lees wat die gees hier is. Manne torring mekaar gereeld maar kuier tog bair lekker saam.

Re: Hi daar !

Posted: Sat Jun 06, 2015 7:13 am
by Jacquesb
Hi Leon
Ek vind nie fout met jou spelling nie. Die taalpolisie hier is ook nie te streng nie.

Lekker kuier en geniet die forum.

Groete
Jacques

Re: Hi daar !

Posted: Sat Jun 06, 2015 7:19 am
by Jacquesb
Pvdw.
2 spelfoute ++>: . Gaan vra jou skoolgeld terug >:+

Ja mater dis duidelik dat jy ook vanoggend op die selfoon is. Die keyboard is te klein vir manne hanne.

Lekker dag.

Re: Hi daar !

Posted: Sat Jun 06, 2015 2:22 pm
by Pvdw
Jip die selfoon se bord is heel te klein maar die lees is die ander probleem.

Re: Hi daar !

Posted: Mon Jun 08, 2015 8:18 am
by Boesman10
More Leon and welkom uit die Paarl uit. Vanoggend was my kar se ruit opgevries en ek moes eers water op gooi so hier gaan dit ook bibberend vandag.

Re: Hi daar !

Posted: Mon Jun 08, 2015 11:22 am
by jamalley
Welkom Leon

Re: Hi daar !

Posted: Mon Jun 08, 2015 11:56 am
by Chris (vdB)
Baie welkom

Re: Hi daar !

Posted: Wed Jul 08, 2015 3:17 pm
by Jay Jay
Hi Leon, baie welkom.