Page 1 of 1

Koop maar die spense vol - Wisselkoers

Posted: Fri Jun 05, 2015 10:34 am
by Sako75
Manne,

Ek hou so die wisselkoerse dop en en sien dat die Rand in die afgelope jaar so 20-25% teen die Dollar verswak het. Dit beteken seker minstens 'n 20-25% toename in die pryse van 'n klomp ingevoerde goed wat van nou tot volgende seisoen as nuwe voorraad land?

Ek wonder hoe dit mens se planne met aankope van dinge soos doppe, koeels, ammunisie, ens moet beinvloed?

Re: Koop maar die spense vol - Wisselkoers

Posted: Fri Jun 05, 2015 10:55 am
by Gian_dP
As jy iets kry wat jy dink jy nodig mag kry, koop dit (en koop BAIE daarvan)

Re: Koop maar die spense vol - Wisselkoers

Posted: Fri Jun 05, 2015 10:58 am
by tripodmvr
Volgens ons plaaslike geweerwinkel het hulle hul Sierra bestelling kanselleer. Pryse is met 200% op.