Page 1 of 1

Ruger Nom 1 aksie

Posted: Tue Jun 02, 2015 8:08 pm
by Dwight375
Naand manne

Weet enige iemand dalk van iemand wat sy Ruger nom 1 wil verkoop of dan n los aksie het om te verkoop ?

Groete

Re: Ruger Nom 1 aksie

Posted: Wed Jun 03, 2015 7:32 am
by Umshwati Boy
Hoendertande..

Re: Ruger Nom 1 aksie

Posted: Wed Jun 03, 2015 7:34 am
by tripodmvr
Ek stem. Dit sal die heel laaste geweer wees wat ek sal verkoop.

Re: Ruger Nom 1 aksie

Posted: Wed Jun 03, 2015 8:19 am
by FCLoretz
Dwight probeer vir VLT of Safari & Outdoor of selfs RalphBadenhorst vir No1's