Page 1 of 1

Re: Olbas olie vir die winter

Posted: Tue Jun 02, 2015 4:29 pm
by joe rocket
Dankie sal dit probeer.

Re: Olbas olie vir die winter

Posted: Tue Jun 02, 2015 7:39 pm
by Nickvn
Ek gebruik Olbas ook al vir jare. As ek sinus/verkoue het drup ek n paar druppels op n sakdoek voor ek gaan slaap en sit hom langs my kussing. Ek gebruik dit ook in n "humidifier".

Sal dit ook voorstel.