Page 1 of 1

7mm v-max 120gr

Posted: Mon Jun 01, 2015 9:42 pm
by bertie
hi julle
'n pel van my is opsoek na ligte punte vir jakkals jag, ek sien mens kry 120gr vmax kry mens dit by ons of waste ander opsies is daar? baie dankie, groete

Re: 7mm v-max 120gr

Posted: Mon Jun 01, 2015 9:48 pm
by Danie01
Hi Bertie, ek het op n tyd 120gr nosler bt geskiet teen so 3100 vps, het nog n paar oor ook, maar vir my maak dit meer sin om 130/140 gr koeëls teen 2900-3000vps te skiet. Ek het met die 120gr geskiet toe ek gewag het vir my nuwe 243 en my plan is om hul weer te laai vir varke en speel op baan. Ek het nie die snyers groepe gekry nie maar wel goed genoeg vir jag.

Jou vriend moet dalk eers kyk teen watter spoed hy dit sal kan skiet uit sy geweer en vergelyk met swaarder koeëls met hoër bc.

Groete
Danie

Re: 7mm v-max 120gr

Posted: Wed Jun 03, 2015 12:42 pm
by bertie
thanx danie, dan gan ek hom se om sommer op die 140 gamekings te bly
groete