Page 1 of 1

jakkals koeels

Posted: Mon Jun 01, 2015 3:49 pm
by cassie_calvinia
is daar groot verskil tussen:
6mm, 70gr, nosler BT
6mm, 70gr, Blitzking
6mm, 70gr, V-max
watter van die koeels is altyd beskikbaar? of mees beskikbaar.
al 3 behoort seker redelik ewe goed te werk op jakkalse

Re: jakkals koeels

Posted: Mon Jun 01, 2015 5:17 pm
by Armand9
Almal werk baie lekker. Jy bedoel seker die 75gr vmax? Al wat sleg os van hy word teen n laer node spoed geskiet as die ander twee. Maar werk nogsteeds lekker. 70gr teen 3500fps uit 24 duim loop dink ek is waar hulle behoort te werk!

Re: jakkals koeels

Posted: Mon Jun 01, 2015 5:20 pm
by Armand9
Watter koel is nie skaars deesdae nie? Man sukkel maar so met tye. As jy kry moet jy maar opstock!

Re: jakkals koeels

Posted: Mon Jun 01, 2015 10:13 pm
by cbm
Ek skiet die 70gr sierra blitzkings en nosler bt, altwee met dieselfde lading en tpl. Die noslers was laas net goedkoper as die sierras. Die probleem is 'n mens sukkel om die punte te kry. So koop genoeg as jy kan kry. Hulle werk mooi en die blitzkings doen nie te sleg in die wind nie.

Re: jakkals koeels

Posted: Mon Jun 01, 2015 10:17 pm
by tripodmvr
Al word enige van hulle teen selfs 2950vps lanseer gaan hy mors met wat hy tref. Ek het dassies met 90gr Speer teen daardie spoed geskiet en min van die karkas het oorgebly.

Re: jakkals koeels

Posted: Mon Jun 01, 2015 10:45 pm
by LUAN
Wat van n goedkoop koeel soos nosler se kompetisie koeels? Hy behoort mos ook lekker op te breek teen daai spoed of wats julle ondervinding?

Re: jakkals koeels

Posted: Tue Jun 02, 2015 7:02 am
by Armand Steenkamp
Luan, ekt al gekry dan die gaaitjie in van die koels amper toe is, dan reageer hy soos n solid en hardloop net deur.

Cassie , die 75gr Vemax bly maar vir my n staatmaker. Ek dink die 65gr Vmax sal n baie goeie jakkals koel wees!

Groetnis

Re: jakkals koeels

Posted: Tue Jun 02, 2015 7:07 am
by Geno
Cassie.
Enige varmint koeel teen 3500+fps is reg. Vinniger nog beter.
Ek skiet tans 58gr Z-Max teen 3810fps, 55gr Nosler BT teen 4000fps en 65gr V-Max teen 3750fps.
Almal werk lekker.
Ek sien wel die Voltydse jakkalsja Karoomanne is gaande oor 'n 70gr Sierra Blitzking. Sal hulle ook nog probeer.

Re: jakkals koeels

Posted: Tue Jun 02, 2015 8:47 am
by cassie_calvinia
geno, wat is jou fire forming spoed van die dasher, en met waste koeels?

Re: jakkals koeels

Posted: Wed Jun 03, 2015 8:37 am
by Geno
75gr V-Max teen 3500fps
Dis so rapsie oor max, maar die doppe vorm mooi.

Re: jakkals koeels

Posted: Wed Jun 03, 2015 8:40 am
by cassie_calvinia
daai is goed.e sal lekker jakkalse klop op daai spoed.
dankie

Re: jakkals koeels

Posted: Wed Jun 03, 2015 8:50 am
by cassie_calvinia
geno
ek sien op QL, tussen die 65gr v-max, 75gr vv-max, 70gr bt, is daar feitlig geen verskil in trajek nie.
paar mm hier en daar op 300m.
daai 75gr v-max sal seker jakkals hard moer