ZKK 600 7X57 SNELLER VERVANG
Posted: Sat May 30, 2015 10:16 am
More manne
Ek wil die sneller op my ZKK 600 vervang, ek het my 30-06 ( CZ550 ) sneller wat Andries Moller mooi gestel het maar die sneller is later vervang met n timney.
Vraag is, sal die CZ550 se sneller pas op die ZKK600 aksie ? Is daar baie werk nodig om dit te laat pas ?
Hoor graag
Dankie en groete