Page 1 of 1
Vaskap
Posted: Sat May 30, 2015 9:10 am
by pieter du plessis
Wat se julle manne?
Dit klink vir my na n wenner..
Ek het al almal gekyk..
Re: Vaskap
Posted: Sat May 30, 2015 10:34 am
by Baasvark
Watter stasie, hoe laat en wamneer?
Re: Vaskap
Posted: Mon Jun 01, 2015 9:53 am
by Boesman10
Het nie 'n clue waarvan jy praat nie?
Re: Vaskap
Posted: Mon Jun 01, 2015 9:57 am
by Blouwdraad2
Nogal n nice Hengel program op KykNet
Re: Vaskap
Posted: Mon Jun 01, 2015 1:52 pm
by pieter du plessis
Nee
Dis op etv elke sondagoggend 11:00
Re: Vaskap
Posted: Mon Jun 01, 2015 1:53 pm
by pieter du plessis
Verskriklik nice..