Lightweight
-
_Os_
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Mon May 25, 2015 3:20 pm
Lightweight
More manne,
Ek "lurk" nou al hier vir 'n paar dae, en het besluit om myself voor te stel want ek kan sommer sien ek gaan baie hier leer.
Al 'n paar jaar uit die game uit, maar het onlangs my eerste roer aangeskaf en tot die besef gekom dat kennis maar verlore gaan as jy dit vir lank nie gebruik nie.
So ek is hoofsaaklik hier om bietjie by die slim manne te kom kers opsteek, saam te praat so nou en dan, en ook hand by sit waar ek kan.
Het van die forum gehoor deur my buurman, en baie lank terug op 'n ander forum het Tau dit ook genoem. (Ek moes net vroeer geluister het.)
Ek sien uit na goeie tye hier!
Ek "lurk" nou al hier vir 'n paar dae, en het besluit om myself voor te stel want ek kan sommer sien ek gaan baie hier leer.
Al 'n paar jaar uit die game uit, maar het onlangs my eerste roer aangeskaf en tot die besef gekom dat kennis maar verlore gaan as jy dit vir lank nie gebruik nie.
So ek is hoofsaaklik hier om bietjie by die slim manne te kom kers opsteek, saam te praat so nou en dan, en ook hand by sit waar ek kan.
Het van die forum gehoor deur my buurman, en baie lank terug op 'n ander forum het Tau dit ook genoem. (Ek moes net vroeer geluister het.)
Ek sien uit na goeie tye hier!
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Lightweight
Baie welkom!
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Lightweight
Baie welkom. Dit lyk my jy wil Anonymous bly maar vertel ons so bietjie waar in die land is jy en wat se wapens sit in jou kas?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
_Os_
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Mon May 25, 2015 3:20 pm
Re: Lightweight
Jammer, het my profile probeer update voor ek die post gemaak het..Boesman10 wrote:Baie welkom. Dit lyk my jy wil Anonymous bly maar vertel ons so bietjie waar in die land is jy en wat se wapens sit in jou kas?
Ek is in Johannesburg, en ek sal binnekort 'n .270 in die kluis kan laat pronk.
Skiet is 'n groot liefde van my, maar het nog nooit die voorreg gehad om my eie vuurwapen te besit nie..
-
Induna
- Jr. Member

- Posts: 91
- Joined: Fri May 29, 2015 4:56 am
Re: Lightweight
Welkom! jy gaan nog baie vriende maak hier!!!
Jacques
Jacques
Musgrave 30-06 Mod 83
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Lightweight
Minder met 'n 270.Induna wrote:Welkom! jy gaan nog baie vriende maak hier!!!
Jacques
- Boersonderroer
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Re: Lightweight
Lag Ek nou my alie af!!PWV wrote:Minder met 'n 270.Induna wrote:Welkom! jy gaan nog baie vriende maak hier!!!
Jacques
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Lightweight
Welkom Onbekend. Moenie worry oor die "onkuniges" op die forum nie. Hoop hulle oë sal ook eendag oopgaan. :-) Niks fout met 'n 270 nie. Ek glo jy sal baie hier leer soos baie van ons.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Lightweight
Welkom buurman.
- Jay Jay
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm
Re: Lightweight
Hi, baie welkom.
Johan
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
-
Coenraadvs
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Tue Jul 14, 2015 7:42 am
Re: Lightweight
Gie forum...kam baie leer Welkom
-
Coenraadvs
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Tue Jul 14, 2015 7:42 am
Re: Lightweight
Welkom ...dit is 'n nice forum met vele manne wat maar kan raad gee. Geniet
