Page 1 of 1

Opsoen na n goeie Balkie skaal

Posted: Mon May 25, 2015 4:46 pm
by Armand Steenkamp
Dag manne, hoop dinge loop lekker. Ek is opsoek na n goeie balkie skaal.... VLT laat weet niks oor my DPSIII nie en die jagsysoen kom nader.....


As iemand n goeie skaal het vir n redelike prys PM my asb

Groetnis

Re: Opsoen na n goeie Balkie skaal

Posted: Mon May 25, 2015 7:03 pm
by FrancoisW
Ek het so Lee skaal saam my laaistel gekry. Hy is nog nooit gebruik en in sy boks. Weet nie hoe akkuraat hulle is nie. Jy kan hom verniet kry. Jy betaal net posgeld

Re: Opsoen na n goeie Balkie skaal

Posted: Mon May 25, 2015 8:49 pm
by Monrique (SJ)
Armand

Ek mag dalk myne verkoop. Sal môre laat weet, sodra ek kans kry.

Groetnis

Re: Opsoen na n goeie Balkie skaal

Posted: Mon May 25, 2015 9:05 pm
by Armand Steenkamp
FrancoisW , baie dankie vir die aanbod. Ek het so n Lee skaal op die oomblik..

SJ, watse skaal het jy? Laat weet maar mater.
Groetnis

Re: Opsoen na n goeie Balkie skaal

Posted: Mon May 25, 2015 9:06 pm
by Monrique (SJ)
RCBS

Re: Opsoen na n goeie Balkie skaal

Posted: Mon May 25, 2015 9:17 pm
by Armand Steenkamp
505?

Re: Opsoen na n goeie Balkie skaal

Posted: Thu May 28, 2015 10:09 am
by heywillie

Re: Opsoen na n goeie Balkie skaal

Posted: Thu May 28, 2015 11:42 am
by Armand Steenkamp
heywillie, dankie vir die link. Ek het vroer die week reeds op die draad kommentaar gelewer en die skaal is ongelukkig reeds verkoop

Groetnis

Re: Opsoen na n goeie Balkie skaal

Posted: Thu May 28, 2015 7:11 pm
by Armand Steenkamp
Jis kerels! Net weer n bewys van die goeie mense op die forum!! Ek het reg gekom by TOKELOS met n RCBS 10-10
Weereens baie dankie!!

Groetnis

Re: Opsoen na n goeie Balkie skaal

Posted: Thu May 28, 2015 8:30 pm
by Monrique (SJ)
Armand

Bly jy het reggekom.

Laat weet gerus as jy hoor van iemand wat belangstel in my RCBS 5-10 asb.

Groetnis
Monrique

Re: Opsoen na n goeie Balkie skaal

Posted: Thu May 28, 2015 9:10 pm
by Armand Steenkamp
Tjap mater ek maak so!

Groetnis