Page 1 of 1

hello nuut hier

Posted: Fri May 06, 2011 11:12 pm
by frankieb
hello almal.

eks nuut hier, het vannaand eers uitgevind van die lekker kuier hoekie.
wel eks van die wes-kaap maar n cheetha in murg en been.
mal oor visvang , het nog nooit gejag nie
lyk of n mens lekker hier kan kuier
;D ;D ;D ;D ;D

Re: hello nuut hier

Posted: Fri May 06, 2011 11:30 pm
by Francois Marais
Frankie

Welkom ,maat, hoop jy like......

Mooi loop
Francois

Re: hello nuut hier

Posted: Sat May 07, 2011 2:55 am
by Theo E
Frankie
Hello en welkom
Theo

Re: hello nuut hier

Posted: Sat May 07, 2011 7:03 am
by Jaco Swart
Frankie.

Welkom welkom, hoop jy geniet.

Theo

Wat de maak jy so laat wakke???

Groetnis

Re: hello nuut hier

Posted: Sat May 07, 2011 8:28 am
by jaracal
Frankieb
Welkom en ek hoop jy hou die visvang gedeelte vir ons aan die roer.
Groete
Heinrich

Re: hello nuut hier

Posted: Sat May 07, 2011 1:19 pm
by frankieb
dankie vir die verwelkomings
voel goed om verwelkom te word
;D ;D ;D ;D ;D ;D

Re: hello nuut hier

Posted: Sat May 07, 2011 2:02 pm
by Rooies
Frankie
Jy was nie dalk in JJ du Preez nie?

Re: hello nuut hier

Posted: Sat May 07, 2011 3:06 pm
by frankieb
Rooies wrote: Frankie
Jy was nie dalk in JJ du Preez nie?

ja van 86 tot 91. en jy
frankie borcher is die naam

Re: hello nuut hier

Posted: Sat May 07, 2011 7:54 pm
by Monrique (SJ)
Frankie

Baie welkom en geniet dit!  Van waar gehasie?

Groetnis

Re: hello nuut hier

Posted: Sat May 07, 2011 8:07 pm
by Christo
Frankie

Welkom hier, ons (eintlik ekke ) soek lankal iemand wat kan vertel waar innie Weskus vang ons nog vis van die kant af. En ek praat nou nie van een 'n naweek nie.

Help die visvanggedelte warm hou oppie forum

Re: hello nuut hier

Posted: Sat May 07, 2011 8:50 pm
by Monrique (SJ)
@ Christo

Ek het baie lanklaas vis gevang, alhoewel ek teen die see sit.  Ek wil dit weer begin doen.  Die manne van gereeld hier by Langebaan lekker vis.  Noudie dag is n 48kg Kabeljou hier 4km van my af teen die strand gevang deur n vrou hierso.  Armand mater hier van die forum hengel gereeld langs die Weskus, ek hoop hy sien die raak en gesels bietjie saam waar lekker plekke is.

Groetnis

Re: hello nuut hier

Posted: Sat May 07, 2011 9:59 pm
by JPS
Welkom Frankie.

groete
JP

Re: hello nuut hier

Posted: Sat May 07, 2011 11:10 pm
by Geno
Welkom mater,
Kapit flou.

Groete,
Eugene

Re: hello nuut hier

Posted: Sun May 08, 2011 12:04 am
by Rooies
ja van 86 tot 91. en jy
frankie borcher is die naam
[/quote]

Stoei jy dan nie meer nie?

Re: hello nuut hier

Posted: Sun May 08, 2011 6:59 pm
by theedge
Hi welkom welkom

Re: hello nuut hier

Posted: Sun May 08, 2011 8:26 pm
by 243Songdaug
Welkom mater - altyd goed om 'n paar Weskus manne opi forum te kry!

Re: hello nuut hier

Posted: Mon May 09, 2011 12:31 am
by frankieb
Rooies wrote: ja van 86 tot 91. en jy
frankie borcher is die naam
Stoei jy dan nie meer nie?
[/quote]

nee wat. my liggam het besluit genoeg is genoeg, buitendien ek moet gewig afbring vir die bo 100 afdeling
nee regtig. ek werk skofte so kan nie meer so fluks gaan oefen nie
pm asb

Re: hello nuut hier

Posted: Mon May 09, 2011 12:34 am
by frankieb
SJ wrote: Frankie

Baie welkom en geniet dit!  Van waar gehasie?

Groetnis
ek van die wes kaap, kraaifontein om presies te wees

Re: hello nuut hier

Posted: Mon May 09, 2011 7:43 am
by James Wilson
o die cheetahs, mense van inbors opregtheid en karakter. 8)

baie welkom

Re: hello nuut hier

Posted: Mon May 09, 2011 11:33 am
by C.J.
Frankieb,

Welkom maat, hier is baie mense wat lekker kan gesels.

C.J.

Re: hello nuut hier

Posted: Mon May 09, 2011 9:35 pm
by Penkop
welkom Frankie,

Vrystaters het 'n paar goeie naweke agter die blad, steek een van die dae die Bulle verby!!

Goedgaan