Redding Carbide expander ball/ button kit 6.5mm ?
Posted: Thu May 21, 2015 4:27 pm
Middag Meneere ek is opsoek na bogenoemde dit is vir my competition bushing neck die set. As iemand weet waar ek kan kry laat weet maar asb. Ek het klaar by Safari gehoor en hulle het niks.
groete
Vossie
groete
Vossie