Dagse
Posted: Thu May 21, 2015 12:45 pm
Goeie dag mede jagters, natuur liefhebbers!
Ek lees nou al so paar dae die forum, baie interessante gesprekke en karakters hier.
Ek is van Pretoria, het groot geword in Schweizer Reneke op my oupa se plaas. Ek is oorspronklik van Middelburg.
Ek jag graag maar nie so gereeld nie, ek ken nie veel mense met plase nie, die wat ek geken het het wel hul plase verloor deur land grabs.
Het baie op plase in middelburg bobbejane en jakkalse geskiet, maar daai tye is nou verlore, wat ek sal gee om net weer so n voorreg te he!
Ek hoop om baie hier te leer.
Ek besit huidiglik n 30-06 Musgrave, aansoeke ingedien vir .22 Mauser, 12br O/U Laurona Haelgeweer en wil later in die jaar n Glock 19 G4 aanskaf.
Groetnis!