Page 1 of 1

Swartwildebees te jag Heilbron

Posted: Tue May 19, 2015 8:25 am
by Fano
More Almal

Ek adverteer namens 'n vriend. Hy het 'n problem swartwildebees wat hy so gou moontlik geskiet wil he. Prys is R2000 in Heilbron distrik naby Vegkop. Kontak asb vir Dawie Joubert direk by: 083 271 8886.

Groete.
Fanie

Re: Swartwildebees te jag Heilbron

Posted: Sat Mar 26, 2016 7:39 am
by Tikkaman
More Faan,

Jy weet nie nog van n paar probleem swartwildebeeste nie?

Groete

Re: Swartwildebees te jag Heilbron

Posted: Mon Apr 04, 2016 10:15 am
by Fano
Niks so ver nie, sal laat weet as ek hoor.