sintetiese kolf verf
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: sintetiese kolf verf
Cerakote
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: sintetiese kolf verf
Net so Ludwig, my Weatherby Vanguard met die hogue kolf is gebook by hom vir n makeover! Ek sien kwaai uit
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: sintetiese kolf verf
Cassie, kontak vir Gawie. Hy het laas John Deer verf gebruik.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: sintetiese kolf verf
Ek het my kolf ook geboek vir cerakote by Piet sien baie uit al is dit eers vir Aug.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: sintetiese kolf verf
as ek kon gery het om geweer af te gee, dalk. maar al die moeite, ram, ens, nee wat. sal ander plan maak. dalk eendag...
HOU HOM DAAI DIKTE
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: sintetiese kolf verf
Het ook met Piet gepraat en jy kan net jou kolf vir hom stuur.
Ek het vir nou n blik swart spray gekoop dat die kolf darem net na iets vir nou.
http://www.rustoleum.com/product-catalo ... age-spray/
Ek het vir nou n blik swart spray gekoop dat die kolf darem net na iets vir nou.
http://www.rustoleum.com/product-catalo ... age-spray/
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: sintetiese kolf verf
ek weet Ludwig, maar as ek dit doen, sal ek hele geweer. my aksie is maar al vaal.
HOU HOM DAAI DIKTE
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1842
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: sintetiese kolf verf
As jy goedkoop wil regkom, spray hom sommer met Rust-o-leum blikkies verf. Baie duursaam, my .303 se loop, aksie, scope en kolf is alles daarmee geverf.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: sintetiese kolf verf
Is dit dieselfde rubber hogue kolf as op die howas? Sover ek weet hou die verf nie op die rubber nie - maw, omdat die rubber sag is flex dit baie en dan kraak die verf en chip of dop af. Dit is maar net wat vir my gese was en ek praat nie uit ondervinding nie...BeesBreet wrote:Net so Ludwig, my Weatherby Vanguard met die hogue kolf is gebook by hom vir n makeover! Ek sien kwaai uit
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: sintetiese kolf verf
Nee die kolf is n harde sintetiese een... hy nie sag soos die howa nie.
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: sintetiese kolf verf
Ha ha myne is eers vir Oktober maand! Piet is duidelik goed as jy so ver vooruit moet bespreek...Haan wrote:Ek het my kolf ook geboek vir cerakote by Piet sien baie uit al is dit eers vir Aug.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: sintetiese kolf verf
maar, ek het nie geweet mens kan dit op kolwe ook doen nie...my bad!
HOU HOM DAAI DIKTE
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: sintetiese kolf verf
POLYACRATHANE
dit is die ferf wat artin gebruik.
ken iemand dit?
mense by kooperasie ken dit nie
dit is die ferf wat artin gebruik.
ken iemand dit?
mense by kooperasie ken dit nie
HOU HOM DAAI DIKTE
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: sintetiese kolf verf
Cassie, daai manne ken net van John Deere groen en MF rooi.cassie_calvinia wrote:POLYACRATHANE
dit is die ferf wat artin gebruik.
ken iemand dit?
mense by kooperasie ken dit nie
POLYACRATHANE is 'n "two part" duco wat hitte bestand is met 'n mate van buigsaamheid. Dit is net vrek duur. 'n Liter verf plus die verharder en "duco thinners" gaan jou oor die R600.00 kos. Dit is die kleinste formaat verpakking.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: sintetiese kolf verf
blikskottel!Gawie(13mm) wrote:Cassie, daai manne ken net van John Deere groen en MF rooi.cassie_calvinia wrote:POLYACRATHANE
dit is die ferf wat artin gebruik.
ken iemand dit?
mense by kooperasie ken dit nie![]()
POLYACRATHANE is 'n "two part" duco wat hitte bestand is met 'n mate van buigsaamheid. Dit is net vrek duur. 'n Liter verf plus die verharder en "duco thinners" gaan jou oor die R600.00 kos. Dit is die kleinste formaat verpakking.
wat stel jy voor?
HOU HOM DAAI DIKTE
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: sintetiese kolf verf
Vir interesandheid, en as Cassie nie omgee nie. Hoeveel geld vra Piet vir so Ceracote make over? Dit lyk flippen netjies. O ja, hoe lank neem dit?
Veiligheid eerste manne!
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: sintetiese kolf verf
op daai link van Ludwig is sy pryse op. vir hele geweer lyk dit so na R5000
HOU HOM DAAI DIKTE