Page 1 of 1

Gebruikte Telkom 2V battery

Posted: Tue May 05, 2015 1:44 pm
by Lamtjop
Middag manne, ek soek van daai groot grys 2v batterye wat op telkom sites gebruik was. n Pel van my het een sel verloor, nou kort hy 1 sel of dan nou 18 vir n vol stel. Dis die gel batterye, 1400Ah. As iemand my dalk in die regte rigting kan stuur sal ek dit vreeslik waardeer. Ken nie syne se maak nie maar tien teen een is dit Sonnencheim van Duitsland. Baie dankie

Re: Gebruikte Telkom 2V battery

Posted: Tue May 05, 2015 2:29 pm
by Jaco123
http://www.powerup.co.za/battech/contact.html

Hulle sou die batterye supply het.