Page 1 of 1
Ultrasonic case cleaner
Posted: Wed May 04, 2011 9:17 pm
by raychell
Ek het een van Hornady se produkte aangeskaf met hulle konsetraat.Vir die wat daaraan gedink het om een te koop doen dit gerus ek is baie beindruk met die Hornady,sou graag die groot model wou he maar die agent het net die kleiner model ingebring.Die fotos op die net is waar die ding maak alles fantasties skoon .
Raynie
Re: Ultrasonic case cleaner
Posted: Wed May 04, 2011 9:56 pm
by Monrique (SJ)
Raynie naandse
Sit bietjie vir ons n link op van die cleaner asb.
Groetnis
Re: Ultrasonic case cleaner
Posted: Thu May 05, 2011 6:09 pm
by Freddie101
Raynie.
Goed om te weet. Ek dink ook aan een.
Groetnis
Re: Ultrasonic case cleaner
Posted: Thu May 05, 2011 8:50 pm
by Francois Marais
Hi
Kyk video, nogal goeie verduidelikking.....
http://www.youtube.com/watch?v=SPQvwb7DJOY&NR=1
Mooi loop
Francois
Re: Ultrasonic case cleaner
Posted: Fri May 06, 2011 7:06 am
by 300Winmag
My vrou het vir my verjaarsdag vir my 'n Lyman een gekoop (Hie hie - ook by Camdix)
Wat ek hou van hom is dat hy die water warm hou, lekker groot - ek het 40 300WM doppe ingesit
en daar was plek vir nog.
Re: Ultrasonic case cleaner
Posted: Fri May 06, 2011 4:12 pm
by 222
300WM
As ek mag vra en AS jy weet wat het die cleaner gekos? Weet enige iemand iets van die Smartreloader sn af? FM?
Re: Ultrasonic case cleaner
Posted: Fri May 06, 2011 4:27 pm
by Raven
222 wrote:
Weet enige iemand iets van die Smartreloader sn af
Ek gebruik een, en is heeltemal tevrede, ek het Woensdag so 100 x 300WinMag doppe oredentlik skoon gemaak met hom.
Kyk hier op vorige posts van die Smart Reloader unit, hy maak ook self sy water warm, om die skoonmaak proses so bietjie vinniger te doen.
Ek sou nooit 100 doppe so skoon binne en buite gekry het binne die 2 ure wat ek rondgespeel het met myne nie.
Doppe lyk soos nuwe doppe binne en buite.
http://jaracal.com/index.php?topic=3638.15
Raven
Re: Ultrasonic case cleaner
Posted: Fri May 06, 2011 4:36 pm
by 222
RAven
Baie dankie, wat het jy vir hom betaal? Die manne hier wil my R1450 vra vir een is dit in lyn? (weet egter nie of hy sal werk as hy 243 doppe so rek nie

)
Re: Ultrasonic case cleaner
Posted: Fri May 06, 2011 5:09 pm
by 300Winmag
222 wrote:
300WM
As ek mag vra en AS jy weet wat het die cleaner gekos? Weet enige iemand iets van die Smartreloader sn af? FM?
+/- R 1350.
Re: Ultrasonic case cleaner
Posted: Fri May 06, 2011 5:14 pm
by 222
300Winmag wrote:
222 wrote:
300WM
As ek mag vra en AS jy weet wat het die cleaner gekos? Weet enige iemand iets van die Smartreloader sn af? FM?
+/- R 1350.
Dankie, dan is die prys wat hulle my gee baie naby aan daai prys. Nicolas Yale het lyk my nie nou voorraad nie sal eers oor 3 weke h
Re: Ultrasonic case cleaner
Posted: Fri May 06, 2011 6:51 pm
by blaser
onthou net daar is twee grotes die kleintjie kos R1450 die groter een dink ek kos R2300
Re: Ultrasonic case cleaner
Posted: Fri May 06, 2011 11:25 pm
by Francois Marais
Remington
Jou pryse is in die kol
Mooi loop
Francois