Page 1 of 1

Sako L461 222rem vixen stock!

Posted: Tue May 05, 2015 10:58 am
by vossie1
Dag meneere my Sako 222 is gister goedgekeur nou soek en n extra stock wat ek kan aanpas vir my klein seuntjies,as enige iemand een het laat weet asb.

Groete
Vossie