222 Sako gesoek

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Rinkhals
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Fri Jul 08, 2011 5:16 pm

222 Sako gesoek

Post by Rinkhals »

Dagsê,

Ek is op soek na 'n 222 verkieslik 'n Sako in 'n goeie toestand, as iemand van so 'n geweer weet pm my asb

Groete
User avatar
Jacques van Eeden
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Wed Jun 08, 2011 10:47 am

Re: 222 Sako gesoek

Post by Jacques van Eeden »

Ek weet van 'n tikka.
.177 Gecado, .22 Rem Scoremaster 511, .22 Brno Model 2, 222 Rem Anshutz, Colt AR 15, .303 Lee Enfield No4 Mk1, .308 Win Howa Varm, 22-250 Rem Howa Varm, 12Br Mossberg, 12Br Baikal s/s, .38Spl Taurus, Vektor SP1, Vektor SP2, Ruger Redhawk .44Mag, CZ200
User avatar
Rinkhals
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Fri Jul 08, 2011 5:16 pm

Re: 222 Sako gesoek

Post by Rinkhals »

Tikka sal ook werk dankie Jacques, het jy dalk vir my meer inligting? Prys en dalk 'n foto
User avatar
Jacques van Eeden
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Wed Jun 08, 2011 10:47 am

Re: 222 Sako gesoek

Post by Jacques van Eeden »

Ry net nou. Sal kyk wat ek kan doen. Dink dit was so R9000 onderhandelbaar.
.177 Gecado, .22 Rem Scoremaster 511, .22 Brno Model 2, 222 Rem Anshutz, Colt AR 15, .303 Lee Enfield No4 Mk1, .308 Win Howa Varm, 22-250 Rem Howa Varm, 12Br Mossberg, 12Br Baikal s/s, .38Spl Taurus, Vektor SP1, Vektor SP2, Ruger Redhawk .44Mag, CZ200
User avatar
Jacques van Eeden
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Wed Jun 08, 2011 10:47 am

Re: 222 Sako gesoek

Post by Jacques van Eeden »

Praat met Monrique. +27 (82) 9562645
.177 Gecado, .22 Rem Scoremaster 511, .22 Brno Model 2, 222 Rem Anshutz, Colt AR 15, .303 Lee Enfield No4 Mk1, .308 Win Howa Varm, 22-250 Rem Howa Varm, 12Br Mossberg, 12Br Baikal s/s, .38Spl Taurus, Vektor SP1, Vektor SP2, Ruger Redhawk .44Mag, CZ200
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: 222 Sako gesoek

Post by Monrique (SJ) »

Dankie Jacques

Ek wag vir Braam.

Groetnis
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: 222 Sako gesoek

Post by blaser »

EK het een wat my pa in 1973 nuut gekoop het wat nog nie 50 skote geskiet het nie en sal verkoop vir R10000 wat ek dink min ouens sal wil betaal
Bakkies303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 360
Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm

Re: 222 Sako gesoek

Post by Bakkies303 »

Rinkhals wrote:Dagsê,

Ek is op soek na 'n 222 verkieslik 'n Sako in 'n goeie toestand, as iemand van so 'n geweer weet pm my asb

Groete
Het jy al reggekom of soek jy nog? Ek weet miskien van een op Uitenhage. Van waar is jy?
SNIPER
Full Member
Full Member
Posts: 240
Joined: Mon Oct 19, 2009 6:49 pm

Re: 222 Sako gesoek

Post by SNIPER »

Soek self een Asb.

Groete

Sniper
0724127062
UltimateVarminting&Silencers
provarminthunter@gmail.com
Bakkies303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 360
Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm

Re: 222 Sako gesoek

Post by Bakkies303 »

SNIPER wrote:Soek self een Asb.

Groete

Sniper
0724127062
UltimateVarminting&Silencers
provarminthunter@gmail.com
Sal uitvind of hy nog beskikbaar is.
User avatar
Tikka_25-06
Full Member
Full Member
Posts: 210
Joined: Sat Apr 25, 2015 3:12 pm

Re: 222 Sako gesoek

Post by Tikka_25-06 »

Ek weet daar was een beskikbaar op uitenhage by Kurt se winkel vir R7000. Jy kan hom skakel. IFRMS Tactical 0419226392.
User avatar
Rinkhals
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Fri Jul 08, 2011 5:16 pm

Re: 222 Sako gesoek

Post by Rinkhals »

Dankie Bakkies,

Ek het reggekom

Groete
Bakkies303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 360
Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm

Re: 222 Sako gesoek

Post by Bakkies303 »

Hi Sniper

Die een wat ek van weet is verkoop. Ek sien darem hier bo is nog een.
Post Reply