Die naweek se nat lyne
Posted: Tue May 03, 2011 8:50 pm
[img width=287 height=480]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... AG0059.jpg[/img]
[img width=287 height=480]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... AG0058.jpg[/img]
Die 12kilo makker het my so 30 min besig gehou, gevang by ons bootklub in Vanderbijl die naweek, hyt hom laat vang deur 'n vars geslagde duif en alles in die daglig...meeste babers word by ons in die nag gevang...(nog so paar karpe, 2 moggels, 1 muddie en 3 ander babers betrek...
)