Page 1 of 1

Kursus

Posted: Tue Apr 28, 2015 4:52 pm
by Suidwes7
Roep kursus einde Mei op Aroab..Louis Potgieter

Re: Kursus

Posted: Tue Apr 28, 2015 7:11 pm
by Louis102
Aitsa, julle Aroapers is oppie bol....

Jip, ek het die datum vir die 29 & 30 Mei. Dan gaan ons bietjie die jakkalse Paljas ja. Kies julle net vir ons 'n lekker jagplekkie vir die prakties.

Sien uit om met julle manne te kom gesels.

As daar vrae is, laat weet maar.

Re: Kursus

Posted: Tue Apr 28, 2015 8:35 pm
by Gerhardus Nel
Suidwes7 wrote:Roep kursus einde Mei op Aroab..Louis Potgieter
Naand suidwes,

Kan jy meer inligting gee asb?
081 310 5734
Johan Nel

Mooi aand

Re: Kursus

Posted: Tue Apr 28, 2015 9:54 pm
by Suidwes7
Naand Johannes jy kan met oom Deon van Wyk prat vir inligting...0812982261.Prat met hom hy sal vi jou presies se.Louis ons wag vi jou,roep plekke is reg en night force se lens is skoon.