Page 1 of 1

Opsoek na gewone enkelskoot haelgeweer?

Posted: Tue Apr 28, 2015 11:09 am
by Jake1
Ek is opsoek na n gewone ou enkelskoot haelgeweer om te koop.

Laat maar weet of ek sal ook waardeer indien julle my kan verwys na iemand wat een het wat hy wil verkoop.

Groetnis

Jaco

Re: Opsoek na gewone enkelskoot haelgeweer?

Posted: Tue Apr 28, 2015 11:19 am
by NEGE3
Jake jy kan vir Dawie kontak by 0824449164.

Re: Opsoek na gewone enkelskoot haelgeweer?

Posted: Tue Apr 28, 2015 12:35 pm
by Polla1983
Gaan kyk ook op guntree onder "shotguns" daar is 2 beskikbaar..

Re: Opsoek na gewone enkelskoot haelgeweer?

Posted: Wed Apr 29, 2015 7:58 am
by obasch
Wat wil jy maak met 'n enkelskoot?

Re: Opsoek na gewone enkelskoot haelgeweer?

Posted: Wed Apr 29, 2015 8:06 am
by Parafien
Ek het nou kort 'n cbc enkelskot gekoop vir R500 by Strand guns. Weet hy het nog 'n paar.

Re: Opsoek na gewone enkelskoot haelgeweer?

Posted: Wed Apr 29, 2015 8:08 am
by Parafien
021 851 3136 Strand guns
Groete
Peregrine Visser

Re: Opsoek na gewone enkelskoot haelgeweer?

Posted: Wed Apr 29, 2015 8:40 am
by Jake1
Obasch ek wil voƫls skiet tarentaal en duif en moontlik kleie.

Re: Opsoek na gewone enkelskoot haelgeweer?

Posted: Wed Apr 29, 2015 10:25 am
by obasch
Jaco,
Glo my, ek was ook al daar, jy beperk jouself geweldig en gaan jouself eindeloos frustreer met 'n enkelskoot.
Kry eerder 'n dubbelloop hetsy SxS of O/U en as jy toegewyde status het, moenie 'n semi-outo miskyk nie.