Page 1 of 1
70gn Nosler BT .243
Posted: Sun Apr 26, 2015 8:45 am
by Broadbandboer
Dagse manne.
Het iemand dalk 'n boksie of ses van Nosler se .243 70gn BT punte wat rondle? Of as daar by jou geweer winkel 'n pakkie op die rak is sal ek dit hoog op prys stel as julle my kan laat weet. My voorraad is nou klaar en my geweer hou baie van hulle.
Dankie
Re: 70gn Nosler BT .243
Posted: Sat Aug 15, 2015 10:03 am
by Broadbandboer
Niemand van die al raakgeloop nie. Groot asseblief.
Re: 70gn Nosler BT .243
Posted: Tue Aug 18, 2015 1:05 pm
by Henrie_270
Ek het kwaai gesukkel om hul te kry moes op die ou end oorskakel na 70 gr Blitzking.
Sterkte
Re: 70gn Nosler BT .243
Posted: Tue Aug 18, 2015 1:17 pm
by Capt. Yoda
Sal die nie naby wees nie ?
100 x Speer TnT 70gr -R400
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=43377
Re: 70gn Nosler BT .243
Posted: Tue Aug 18, 2015 1:29 pm
by Plaashaas
Probeer Savuti. Hulle het baie Noslers gekry.
Re: 70gn Nosler BT .243
Posted: Mon Aug 31, 2015 2:08 pm
by Broadbandboer
Dankie Plaashaas. Die gawe omie daar het hardop vir my gelag toe ek hom vra. Die soektog duur voort.
Re: 70gn Nosler BT .243
Posted: Tue Sep 01, 2015 7:00 am
by tripodmvr
Probeer Wildman Vanderbijlpark.