Jag...is die kool nog die sous werd?
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Jag...is die kool nog die sous werd?
More
Bel gister n maat in die Suid Vrystaat om te hoor of ons weer trek Springbokke gaan skiet.
Ja seg hy...R800 per bok is die prys wat die manne vra.
Nou kom ons kyk na die vleis wat jy kry.
'n ooi weeg so ave 12 kg met die vel aan en . ram 16kg
As jy die vel en bene verwyder (hoop jy het n kopskoot geskiet)
sit jy met so 5kg vleis op die ooi en 7 op die ram
Die ooi se vlei kos dus R160/kg en die ram R115
Dis uitgesluit Diesel kos en drank
Ek kry vandag twee Silversides by die Slaghuis, C4 teen R54/kg
Geen kos en drank, wel n bietjie diesel

- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Jag...is die kool nog die sous werd?
As jy vir die vleis skiet nee.
Ons ry môre oggend Alldays toe, my seun gaan sy eerste keer saam met ons groep. Ons slaap die laaste week nie meer deur nie, die opwinding dit wat op ons wag....Price Less!
Ek moet erken, ek gaan heel moontlik net een jag doen die jaar agv die pryse....

- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Jag...is die kool nog die sous werd?
En dan is dit nie eers die boer se bokke nie.Smirre wrote:More
Bel gister n maat in die Suid Vrystaat om te hoor of ons weer trek Springbokke gaan skiet.
Ja seg hy...R800 per bok is die prys wat die manne vra.
Nou kom ons kyk na die vleis wat jy kry.
'n ooi weeg so ave 12 kg met die vel aan en . ram 16kg
As jy die vel en bene verwyder (hoop jy het n kopskoot geskiet)
sit jy met so 5kg vleis op die ooi en 7 op die ram
Die ooi se vlei kos dus R160/kg en die ram R115
Dis uitgesluit Diesel kos en drank
Ek kry vandag twee Silversides by die Slaghuis, C4 teen R54/kg
Geen kos en drank, wel n bietjie diesel
Smirre
Ja springbok skiet raak baie duur en verseker nie meer die moeite werd nie.
Maar dit bly tog lekker
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Jag...is die kool nog die sous werd?
Verstaan mooi...jag bly lekker
Ek en my seun het 2 jagte die jaar
Dit was altyd duur om te jag...dis nou nog net duurder!!

- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Jag...is die kool nog die sous werd?
Soos Henried sê. As jy jou somme tot op die laaste rolletjie toiletpapier maak wat jy op jou jag gebruik, sal dit nooit klop nie. Daar is nie veel verskil in kostes tussen 'n jag en 'n naweek by die see nie (vir my).
Om te jag is 'n wegbreek, 'n kop-skoonmaak, 'n geleentheid om in die natuur te kom en ons passie uit te leef. Die vleis wat jy terugneem huistoe is 'n bonus en in die komende maande herleef jy die ervaring met elke stukkie biltong wat jy kerf, of daai springbokboud wat jy vir twee dae voorberei het.
So jip, daai kool is verseker vir my nog die sous werd!

- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Jag...is die kool nog die sous werd?
Ek hou my jagte ook goedkoop deur nie toilet papier saam te vat nie.....
Stem saam met bo....as dit net oor vleis gaan wat jy nie weer afverkoop nie, moet jy maar los.

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)

- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Jag...is die kool nog die sous werd?
Die dag as ek so bewe nadat ek 'n pakkie tjops by die shop gekoop het, soos ek bewe
nadat ek 'n bok met die boog geskiet het, sal ek ophou jag oor dit te duur raak.
nadat ek 'n bok met die boog geskiet het, sal ek ophou jag oor dit te duur raak.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Jag...is die kool nog die sous werd?
Hierdie maak net sin vir iemand wat jag, en al gebewe het....VdWalt wrote:Die dag as ek so bewe nadat ek 'n pakkie tjops by die shop gekoop het, soos ek bewe
nadat ek 'n bok met die boog geskiet het, sal ek ophou jag oor dit te duur raak.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Jag...is die kool nog die sous werd?
Betaal gaan ons betaal maar daai is bietjie rof. Kos drank diesel moet nie in berekening gebring word die want as jy by die huis sit gee jy ook geld uit, maar dit is verseker nie so lekker as jag nie. Daar is goedkoper plekke om springbok te skiet. Ek hou daarvan on per kg te betaal.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.

- 30-0Kwes
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Wed Nov 21, 2012 10:06 am
Re: Jag...is die kool nog die sous werd?
Ek stem saam met Joe, daar is goedkoper plek.
Ek dink na hierdie moeilike jaar wat pryse so hoog is gaan ons almal maar harder moet soek na 'n plekkie, en wanneer jy daardie plek het gaan jy hom behoorlik moet oppas vir die volgende moeilike jare.

- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Jag...is die kool nog die sous werd?
Solank daar geld is in die geheime jag rekening sal daar gejag word maar ek sal ook nou nie sommer enige plek gaan jag nie die prys moet darem nou nie buitensporig wees nie dat jag duur geraak het kan niemand stry nie maar daar is defnitief 'n groot verskil tussen duur en belaglik
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Jag...is die kool nog die sous werd?
Mooi gestelVdWalt wrote:Die dag as ek so bewe nadat ek 'n pakkie tjops by die shop gekoop het, soos ek bewe
nadat ek 'n bok met die boog geskiet het, sal ek ophou jag oor dit te duur raak.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Jag...is die kool nog die sous werd?
matewis wrote:Soos Henried sê. As jy jou somme tot op die laaste rolletjie toiletpapier maak wat jy op jou jag gebruik, sal dit nooit klop nie. Daar is nie veel verskil in kostes tussen 'n jag en 'n naweek by die see nie (vir my).
Om te jag is 'n wegbreek, 'n kop-skoonmaak, 'n geleentheid om in die natuur te kom en ons passie uit te leef. Die vleis wat jy terugneem huistoe is 'n bonus en in die komende maande herleef jy die ervaring met elke stukkie biltong wat jy kerf, of daai springbokboud wat jy vir twee dae voorberei het.
So jip, daai kool is verseker vir my nog die sous werd!
Dis presies hoe ek redineer!
Ek het nou 'n jaar terug gaan kuier in kgalagadi vir die soveelste keer. My diesel was R7335, on net na bokke te gaan kyk! tog bly dit lekker. nou ry ek na jagplek en diesel is R4500-6000 en ek kom met vleis terug En ek het na diere gekyk! Dus spaar jag my 'n paar rand aan diesel.
Were there is a will there is a way!
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Jag...is die kool nog die sous werd?
Ek stem, dit gaan al lankal maar meer net oor die "outing". Selfde met visvang, jy kan vir baie goedkoper vis koop by n' wholesaler. Nou nie dat ek gaan visvang vir gebruik nie. Toevallig het ek vroeer vanoggend n' paar C graad bees rumps gaan koop teen R47 n' kg. Net dat ek solank ietsie kan hang, die biltong droeer moet nou begin werk. En dis lekker geel vet rumps
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: Jag...is die kool nog die sous werd?
En toe loop die storie so;........................
............ons het lank gespaar vir die trippie. Na maande se wag breek die naweek aan. Bakkie is vol diesel en al die nodige dinge is reg, more oggend vroeg is dit net vir laai en ry. Die opgewondenheid loop hoog. Die dag breek aan; pa en seun is vroeg uit de vere, trek aan, en in die bakkie. Boeta; kry gou die beursie, pa het dit op die kombuis tafel vergeet. En daar ry ons; gelukkig is die pad nie te lank nie. Daar gekom, stop ons die bakkie so n entjie weg. Ons stap daai laaste ent.
Hulle is baie, eintlik so in n ry. Ek weet nie watter een om te vat nie. Die adrenalien pomp!!! Gelukkig stel die eineaar voor; vat die heel linker kantse een, hy is mooi vet. Ek stem saam en ek vat hom............
Toe betaal ek die slagter vir die lekker stuk vet bees biltong en ons is huis toe.
Ja die slaghuis is dalk goedkoper; MAAR DAN HET JY NIE N STORIE OM TE VERTEL NIE!!!
oNS GAAN VELD TOE OM STORIES TE KAN VERTEL.

Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Jag...is die kool nog die sous werd?
Manne ek sidder om te dink hoe gaan ek 'n hele jaar deur die verkeer en winde van die lewe trotseer as ek nie uitkom om 1 van my stokperdjies/passies uit te leef nie.
Jag en vlieghengel is meer as vleis in die vrieskas. Dit gee sin aan jou lewe en dit maak dat jy met 'n doel opstaan in die oggend.
Verbeel julle net 'n lewe sonder al die gesels en droom oor jag en visvag??
Neewat., Ek jag eerder soos 'n cheapskate en jag 3x 'n jaar as om by die huis te sit en muf.

johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Jag...is die kool nog die sous werd?
dis net belaglikSmirre wrote:More
Bel gister n maat in die Suid Vrystaat om te hoor of ons weer trek Springbokke gaan skiet.
Ja seg hy...R800 per bok is die prys wat die manne vra.
Nou kom ons kyk na die vleis wat jy kry.
'n ooi weeg so ave 12 kg met die vel aan en . ram 16kg
As jy die vel en bene verwyder (hoop jy het n kopskoot geskiet)
sit jy met so 5kg vleis op die ooi en 7 op die ram
Die ooi se vlei kos dus R160/kg en die ram R115
Dis uitgesluit Diesel kos en drank
Ek kry vandag twee Silversides by die Slaghuis, C4 teen R54/kg
Geen kos en drank, wel n bietjie diesel
Smirre
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Jag...is die kool nog die sous werd?
Dolf014 wrote:En toe loop die storie so;........................
............ons het lank gespaar vir die trippie. Na maande se wag breek die naweek aan. Bakkie is vol diesel en al die nodige dinge is reg, more oggend vroeg is dit net vir laai en ry. Die opgewondenheid loop hoog. Die dag breek aan; pa en seun is vroeg uit de vere, trek aan, en in die bakkie. Boeta; kry gou die beursie, pa het dit op die kombuis tafel vergeet. En daar ry ons; gelukkig is die pad nie te lank nie. Daar gekom, stop ons die bakkie so n entjie weg. Ons stap daai laaste ent.
Hulle is baie, eintlik so in n ry. Ek weet nie watter een om te vat nie. Die adrenalien pomp!!! Gelukkig stel die eineaar voor; vat die heel linker kantse een, hy is mooi vet. Ek stem saam en ek vat hom............
Toe betaal ek die slagter vir die lekker stuk vet bees biltong en ons is huis toe.![]()
![]()
![]()
![]()
Ja die slaghuis is dalk goedkoper; MAAR DAN HET JY NIE N STORIE OM TE VERTEL NIE!!!
oNS GAAN VELD TOE OM STORIES TE KAN VERTEL.
Ek het vroeër jare gescuba duik. Dit werk my omtrent net so duur uit, maar al wat ek terugbring is miskien fotos en herinneringe. Met jag kan ek nog lank na die tyd dink aan die jag en die mooi bok elke keer as ek van die vleis gebruik.
Ander mense gaan speel golf.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Jag...is die kool nog die sous werd?
Dit is alles waar wat julle manne se maar as ek voel dat ek uitgebyt word dan geniet ek dit ook nie meer nie. Iewers moet jy 'n streep trek en se genoeg is genoeg. As die verkoper hierdie jaar wegkom met R160/kg sal jy verseker R180/kg volgende jaar betaal ens .ens
'n Vriend van my het altyd gese hy gee nie om dat jy hom sp%ker nie. Geen hom net 'n soen dan kry hy ook iets uit die transaksie.

Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- kwagga
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Sun Nov 18, 2012 3:50 pm
Re: Jag...is die kool nog die sous werd?
Eland jag werk nog uit vir minder as R40-00 per kilogram uitgeslag ( en minder as R15-00 op die hoef).
So dan, buiten vir die "experience" in die bos kry jy vleis teeen billike prys.
Of sit ek die bal mis iewers? Is daar ander spesies wat ook goeie R/kg gee?

Gerhardus Nel
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Wed Mar 12, 2014 6:06 pm
Re: Jag...is die kool nog die sous werd?
VdWalt wrote:Die dag as ek so bewe nadat ek 'n pakkie tjops by die shop gekoop het, soos ek bewe
nadat ek 'n bok met die boog geskiet het, sal ek ophou jag oor dit te duur raak.
Waarste woorde wat ek nog gehoor het!!!!!
-------------------------------------------------------
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Jag...is die kool nog die sous werd?
Jag sal daar gejag word die jaar my seun moet sy eerste bok skiet na die mooi varkie laasjaar en dan is ek mos nou al klaar in die veld en dan iets vir myself ook kap, die yskas is in elk geval leeg so motiveer ek myself dat ek plan moet maak.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Jag...is die kool nog die sous werd?
ja, goeie vraag. netso sal " Is sosiale golf, krieket, gonge skiet die sous werd?"
om vandag met onbekwame jagters te sit is die sous ook nie werd nie.
mooiloop

- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Jag...is die kool nog die sous werd?
Lekker gelag! So waar, is dit nieNEGE3 wrote: 'n Vriend van my het altyd gese hy gee nie om dat jy hom sp%ker nie. Geen hom net 'n soen dan kry hy ook iets uit die transaksie.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Jag...is die kool nog die sous werd?
Eland kos nou R5000+ per bok? Myne het in 2009 R5000 gekos. Eerste en laaste een, want ek is maar 'n flintergat...kwagga wrote:Eland jag werk nog uit vir minder as R40-00 per kilogram uitgeslag ( en minder as R15-00 op die hoef).
So dan, buiten vir die "experience" in die bos kry jy vleis teeen billike prys.
Of sit ek die bal mis iewers? Is daar ander spesies wat ook goeie R/kg gee?
http://i936.photobucket.com/albums/ad205/hmostert1/ww.jpg
Sê nou dis 'n kleinerige een? Kos mos dieselfde?