Page 1 of 1
KW rest gesoek??
Posted: Thu Apr 23, 2015 11:19 am
by Pvdw
Manne ek gaan nou eksperimenteer met ander skietruste vanaf die bank.
My hart staan na die Champion se kant toe maar my finansies stem nie saam nie
Die plaaslik vervaardigde KW hoor ek is 'n puik alternatief teen so rondom R400-R450.
Niemand in Pta het voorraad nie.
Weet iemand dalk waar daar nog 1 rondstaan wat baas soek.
Enige info welkom.
Peet.
082 920 3978
Re: KW rest gesoek??
Posted: Thu Apr 23, 2015 11:27 am
by grumpy
Hoejom bou jy nie net jou eie staander met n kar scissors jack. Ek het een gemaak en werk perfek.
Re: KW rest gesoek??
Posted: Thu Apr 23, 2015 11:30 am
by henried
Myne by Huntex gekoop, R350. Dink dit was by S&O.
Re: KW rest gesoek??
Posted: Thu Apr 23, 2015 11:32 am
by VdWalt
henried wrote:Myne by Huntex gekoop, R350. Dink dit was by S&O.
En hoe werk hy?
Re: KW rest gesoek??
Posted: Thu Apr 23, 2015 11:36 am
by henried
VdWalt wrote:henried wrote:Myne by Huntex gekoop, R350. Dink dit was by S&O.
En hoe werk hy?
Hy is nie selg nie, maar ek het vir my 'n Xbag gekoop en gebruik hom nou. Die seuns skiet met die .22 van hom.
Re: KW rest gesoek??
Posted: Thu Apr 23, 2015 11:51 am
by Pvdw
Grumpy eknhet die karjack ding gedoen. Op 100m is hy fine meer op 200m en verder pla hy. Myne het baie speling op wat erg bewe op daai afstande.
Was in die week by S&O. Geen voorraad en hull3 wag nou al lank sonder iets in die vooruitsig.
Re: KW rest gesoek??
Posted: Thu Apr 23, 2015 3:44 pm
by grumpy
Trek hom dan vas en syf met n kabel. Myne is baie stewig.
Re: KW rest gesoek??
Posted: Thu Apr 23, 2015 4:04 pm
by Pappabeer
Peet, daai rest van Kenneth het maar ook sy bewerasies. Die grubskroef/ bout wat die skag vashou kom na n paar skote los.
Ek weet ook nie of jou Boyds mooi gaan lĂȘ in daai diep U-vorm nie.
Re: KW rest gesoek??
Posted: Thu Apr 23, 2015 4:07 pm
by Riaan Kriel
Volgens S&O se website is die KW-rest in voorraad @ R380
https://www.safariandoutdoor.co.za/item ... rifle_rest
Re: KW rest gesoek??
Posted: Thu Apr 23, 2015 4:23 pm
by Pvdw
Grumpy ek het al oorweeg om 'n lekker vris veer te gebruik wat heeltyd positief teen hom trek maar die kon ek nog mie opspoor nie.
Dewald moenie nou my wielle pap maak nie man. Ek het nie geld vir daai Champion rus nie. Daai ding is dar uit die boonste rakke.
Duracell ek dink hulle webblad en winkel voorrad is nie bewus van mekaar se veranderings nie. Maandag toe vertel die manne my onder em bo dat hulle wag vir voorraad. My naam is ook op die waglys.
Re: KW rest gesoek??
Posted: Thu Apr 23, 2015 7:33 pm
by Bulvegter
Pvdw,
Die KW rests is geneig om taamlik rond te spring. 'n Xbag is meer stabiel.
Groete
Re: KW rest gesoek??
Posted: Thu Apr 23, 2015 8:10 pm
by cassie_calvinia
ek het so rest gemaak. lekker stewig. maak hom bietjie wyer, dan sal kolf pas.
'n ppel het een gekoop, toe se ek ek sal sommer een maak. myne werk beter as syne!
Re: KW rest gesoek??
Posted: Thu Apr 23, 2015 8:16 pm
by cassie_calvinia
sit vir daai bout 'n split washer op, dan bly hy vas
Re: KW rest gesoek??
Posted: Thu Apr 23, 2015 8:17 pm
by Pvdw
Wat van so 'n ou fototjie asb Cassie???
Re: KW rest gesoek??
Posted: Thu Apr 23, 2015 8:20 pm
by cassie_calvinia
sal stuur. seker eers laat more. moet skaap dose more.
net 'n pypie gevat, 3 pootjies aangesweis, 'n dik boud wat stewig pas, met stel moer. en, dan die lock boud deur pype. en die rest maak jy soos jy wil, en weld hom op boud vas. bietjie gepaint, rubber voetjies opgesit, en hy is 100
Re: KW rest gesoek??
Posted: Fri Apr 24, 2015 8:15 am
by Cobus(Cobb)
Peet, om te help met bewe...., vat skietsak voor, sit geweer in en pak meelsakkies van so 1kg bo oor geweer....jy sien nie deur die scope nie, maar hy bewe gladnie.....
Re: KW rest gesoek??
Posted: Tue Apr 28, 2015 10:41 am
by Riaan Kriel
Fishers&Shooters in Lichtenburg het nog 3 van die KW-rests in voorraad gehad op saterdag-oggend. Ek dink die prys was R410 elk. Kontakbesonderhede - 018 632 1293
Re: KW rest gesoek??
Posted: Tue Apr 28, 2015 11:51 am
by Pvdw
Baie dankie aan almal se hulp.
Een van die forum lede het egter een wat hy self maak en hy was reeds besig met 1 vir iemand anders. Hy het sommer die bestelling vanaf 1 na 2 verander.