Vaskap TV proegram op Etv.
Posted: Tue Apr 21, 2015 2:13 pm
Jis manne daar kom die 17de Mei 2015 n program op Etv met die naam van Vaskap. Die tyd wat hy begin is om 11h00. Dit word deur die Bekende Louwtjie Louwies aangebied. Kyk gerus daarna. Dit word dan na die 17de Mei elke Sondag oggend om 11h00 uitgesaai. Hoop Almal kan dit kyk want dis flippen interesant.
Lekker dag Verder
Groete
Tertius.
Lekker dag Verder
Groete
Tertius.