Page 1 of 1
Totale dop lengte "guage"
Posted: Mon Apr 20, 2015 7:33 am
by Chop
More Almal.
Ek is opsoek na daardie attachment wat jy op jou kaliper sit om totale dop lengte mee te meet. Waar koop ek so iets? Ek is van Bloemfontein.
Dankie byvoorbaat.
Re: Totale dop lengte "guage"
Posted: Mon Apr 20, 2015 8:12 am
by Dries101
Dop lengte of Col? Vir dop lengte(trim length) het jy nie n tool nodig nie
Re: Totale dop lengte "guage"
Posted: Mon Apr 20, 2015 8:48 am
by Gawie(13mm)
Dagsê.
Ek weet Heinz en Cassie hier op die forum maak en smous sulke "magafters".
Een van hulle sal jou weldra kom uithelp

Re: Totale dop lengte "guage"
Posted: Mon Apr 20, 2015 8:55 am
by Heinz Petersen
Chop, stuur my jou sel no dan stuur ek vir jou fotos van my TPL guage wat ek sel maak.
My nom is 082 556 7274
Re: Totale dop lengte "guage"
Posted: Mon Apr 20, 2015 11:18 am
by Forester
Bedoel jy die adapter om die lengte tot op die skouer te meet sodat jy die FL sizer reg opstel? Ek het al gesien jy kan 'n pistooldoppie ook daarvoor gebruik...
Re: Totale dop lengte "guage"
Posted: Mon Apr 20, 2015 11:34 am
by ruaanb
PM vir Marco hier op Jaracal hy sal jou uitsort.
Re: Totale dop lengte "guage"
Posted: Mon Apr 20, 2015 1:02 pm
by Gian_dP
Jy kan ook by Sudami bestel. Kliek
HIER om na hulle webwerf te gaan. Hulle gee baie goeie diens