Page 1 of 1

Johan Badenhorst

Posted: Sun Apr 19, 2015 10:30 am
by Bakkies303
Kan iemand my dalk se waar ek sy boeke oor honde opleiding in die hande kan kry en wat die name van die boeke is? Ek wil graag 'n hond oplei vir spoorsny.