Page 1 of 1
Slagter naby Midstream
Posted: Tue Apr 14, 2015 3:38 pm
by JohannC
Middag almal
Ons het Nolan's verhuis na Midstream estate. Het enige iemand raad met n goeie slagter in die omgewing om my wild te bewerk.
Dankie en groete
Johann
Re: Slagter naby Midstream
Posted: Tue Apr 14, 2015 4:42 pm
by Gernie
Robbie hier op die forum, is nie ver van jou af nie.
Re: Slagter naby Midstream
Posted: Tue Apr 14, 2015 9:31 pm
by Bert_Kirsten
.
Re: Slagter naby Midstream
Posted: Tue Apr 14, 2015 9:53 pm
by Musgrave
Wat ek wou sê (sukkel met die bleddie Tapatalk):
http://www.wildshoekievleismark.co.za/
Re: Slagter naby Midstream
Posted: Wed Apr 15, 2015 10:31 am
by Carl
Wou ook sê Wildshoekie is nou midde jou vallei. Jy moet dalk vra Mods moet die skuif wat min probleem diere word geslag by 'n slaghuis.
Re: Slagter naby Midstream
Posted: Wed Apr 15, 2015 1:30 pm
by ROBBIE1
Dankie vir julle aanbevelings manne waardeer werklik!!
Johann jys baie welkom, kom drink n koffie en bekyk sommer die opset dan wys ek jou wat ons maak ook sommer.
Groetnis.
Re: Slagter naby Midstream
Posted: Wed Apr 15, 2015 1:31 pm
by Corniel
Jy kan nie n fout maak by RObbie nie.
Re: Slagter naby Midstream
Posted: Wed Apr 15, 2015 1:36 pm
by ruaanb
Vir interessantheid wie is die "Kaapse Robbie"? Jammer vir hijack.
Re: Slagter naby Midstream
Posted: Sun May 03, 2015 6:44 pm
by gs23139
Het iemand dalk Robbie se kontak besonderhede? Ek kan nie die webblad oopmaak nie.
Re: Slagter naby Midstream
Posted: Sun May 03, 2015 7:02 pm
by JohannC
Dankie Robbie, klink of jy al 'n paar vriende gemaak het!!!
Ek gaan beslis 'n draai kom maak het
Re: Slagter naby Midstream
Posted: Mon May 04, 2015 8:59 am
by boogman
Stem vir Robbie. (012 653 0176)
Re: Slagter naby Midstream
Posted: Tue May 05, 2015 7:54 pm
by ROBBIE1
Jys welkom Johann.
Dankie boogman sien jyt al tot my nuwe nommer, jys skerp hoor!
Re: Slagter naby Midstream
Posted: Mon Jun 15, 2015 7:54 am
by Carl
Johann,
'n Vriend van my het sy zebra by Robbie ingegee voor laas week. Hy wou eers als verkoop maar Robbie het hom oortuig om die bok te verwerk. Ek het Saterdag wors en sosaties geproe en kan bevestig die man kan met vleis werk. Die verpakking is baie netjies!