Page 1 of 1

nuwe foxpro is ingelyf,

Posted: Mon Apr 06, 2015 9:27 am
by henrygriffiths
nuwe foxpro werk mooi, en ook paar nuwe klanke by,

http://i1063.photobucket.com/albums/t510/henrygriffiths1/1B9C9494-1072-476C-9C16-36484F811A4A.jpg

http://i1063.photobucket.com/albums/t510/henrygriffiths1/DF415E65-2F2B-49D0-BED1-C8E967660346.jpg

http://i1063.photobucket.com/albums/t510/henrygriffiths1/80FF141A-C15B-4C05-A404-355EA6245288.jpg

Re: nuwe foxpro is ingelyf,

Posted: Mon Apr 06, 2015 10:28 am
by Bakkies303
Lyk my jy het hulle sommer dag en nag gelooi die naweek. Mooi so.

Re: nuwe foxpro is ingelyf,

Posted: Mon Apr 06, 2015 10:58 am
by tripodmvr
En die wit bakkie het nie gepla nie?

Re: nuwe foxpro is ingelyf,

Posted: Mon Apr 06, 2015 11:01 am
by henrygriffiths
dit het darm so plek plek in die kalahari gereen die jaar die gras is lank so baie wegsteek plek vir die bakkie,

maar vir die oop plekke trek ek seil oor,

Re: nuwe foxpro is ingelyf,

Posted: Mon Apr 06, 2015 11:15 am
by Jackalsniper
Lekker man! fris katter daai!

Re: nuwe foxpro is ingelyf,

Posted: Mon Apr 20, 2015 11:34 pm
by theedge
Mooi gemaak maat