DAGSE ALMAL
n vriend van my het onlangs n 30-06 en .243 gekry by n ou wat dit nie meer wou gehad het nie en wou ingee vir vernietiging. die maak is ZOLI en kom van itali? af sover ons kon vasstel en ons probeer bietjie meer uitvind oor die kwaliteit van die wapens aangesien dit nie n bekende maak is nie. hy het reeds die lisensies gekry maar wag vir die wapens van pretoria af.
ken enige iemand die maak en wat weet julle van dit af. ons het op die net gaan kyk na dit en dit lyk goed. op die prente lyk dit amper of hulle gecopy is van die mannlichers af maar ek mag heeltemal verkeerd wees.
gee raad as julle kan asb.
pitsmit
ZOLI WAPENS
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
ZOLI WAPENS
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: ZOLI WAPENS
PITSMIT
Gewere lyk sommer spoggerig, sien hulle het ook mooi haelgewere....
http://www.zoli.it/index_usa_2.php?pagi ... abine.html
Mooi loop
Francois
Gewere lyk sommer spoggerig, sien hulle het ook mooi haelgewere....
http://www.zoli.it/index_usa_2.php?pagi ... abine.html
Mooi loop
Francois

