Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek is verslaaf aan varkjag veral vlakvark, die boer waar ek vir jare skiet gaan nie die jaar verder laat jag nie. Hy het baie wild verloor - manne het regtig geoes as hy nie op plaas s nie. Nou sit ek elke plek en boer wat ek bel in my omgewing, het iemand wat skiet of gaan nie skiet nie ens ens , is hier nie n maat wat kan help nie, soek na plekke waar ek varke kan skiet oos kaap omgewing Port Elizabeth - uit tot so 200km laat weet as julle iemand ken