Page 1 of 1
Nuwe lid
Posted: Thu Apr 28, 2011 7:35 am
by Louis Botha
Hallo almal,
my naam is Louis Botha ,ek bly in vereeniging en werk in die landbou chemiese bedryf,dus kom ek op baie plase en daar is presies waar die gogga my gebyt het. het nou al paar keer die jakkals jag ding gedoen en geniet die raad wat julle gee op die forum.
Baie dankie vir so lekker forum!
Groete Louis
Re: Nuwe lid
Posted: Thu Apr 28, 2011 7:37 am
by Geno
Louis,
Welkom!
groete,
Eugene
Re: Nuwe lid
Posted: Thu Apr 28, 2011 7:38 am
by C.J.
Louis,
Welkom swaer, reel maar vir ons plek daar in jou valley!
C.J.
Re: Nuwe lid
Posted: Thu Apr 28, 2011 1:29 pm
by douw
HI LOUIS
BAIE WELKOM
GENIET DIT
GROETNIS
DOUW
Re: Nuwe lid
Posted: Thu Apr 28, 2011 1:42 pm
by Pvdw
Welkom Louis. My ouers bly daar, dalk kan ons een aand saam gaan jakke skiet as ek daar kom kuier? Laat weet maar. Freek op die forum bly ook naby jou, hy is op Vdb. Daai man bou nou lekker stoelle vir jou
Peet
Re: Nuwe lid
Posted: Tue May 03, 2011 8:55 pm
by OomKobus
Louis,
Welkom,
Hier is jy duidelik tussen die plobleem dier manne.
Kyk baie en leer baie,
Oom Kobus
Re: Nuwe lid
Posted: Tue May 03, 2011 9:24 pm
by Theo E
louis
welkom
Re: Nuwe lid
Posted: Tue May 03, 2011 11:23 pm
by JPS
Welkom louis.
Groete
Re: Nuwe lid
Posted: Wed May 04, 2011 3:15 pm
by Monrique (SJ)
Welkom en geniet
Groetnis
Re: Nuwe lid
Posted: Wed May 04, 2011 3:34 pm
by BLOK
Namens die jagtersfeesvierfeeskomitee baie baie Welkom
Re: Nuwe lid
Posted: Wed May 04, 2011 4:08 pm
by Corumana
Welkom van nog 'n nuwe lid
Re: Nuwe lid
Posted: Thu May 05, 2011 8:51 am
by Chris Kreef Kruger
Louis,
Welkom, hoop jy geniet dit hier...
Chris