Page 1 of 1

Welsh terrier breeder

Posted: Sun Mar 29, 2015 7:32 pm
by shanenel
Naand manne weet iemand van n welsh terrier teler.Ek is op soek na n pup.

Re: Welsh terrier breeder

Posted: Sun Mar 29, 2015 7:57 pm
by Pvdw
Wat 'n hond!!?? Vriende van my het 'n jong teef en dis nou 'n oulike brak met 'n baie rustige temerament in en om die huis maat sodra sy veld/plaas toe gaan is dit 'n ander storie.

Hulle het lank gesoek vir 1 en het hulle sin in die Wes Kaap êrens opgespoor.

Ek begeer so hond maar die sal eers moet wag.

Het jy al vir KUSA gekontak? hulle het rekord van al die telers van al die rasse.