Page 1 of 1
Baanreels
Posted: Wed Apr 27, 2011 5:49 pm
by Monrique (SJ)
Dagse maters
Ek is opsoek na die reels wat die skiet vereenigings gebruik Saterdae gebruik wat by die baan opgesit word.
Indien iemand my kan help sal dit BAIE WAARDEER word.
Groetnis
Re: Baanreels
Posted: Wed Apr 27, 2011 7:47 pm
by Armand Steenkamp
Sj, Ge my jou email adres.243songdong het vi my suke goed gestuur.Dink ek het dit nog.Aners ge ek some die naweek vi jou

Re: Baanreels
Posted: Wed Apr 27, 2011 8:42 pm
by Monrique (SJ)
Armand
Het jou ge-PM
Dankie mater.
Groetnis
Re: Baanreels
Posted: Wed Apr 27, 2011 9:51 pm
by 243Songdaug
SJ/Armand
My external harddrive het gecrash - so ek is so effens getok. Sal tussen my baan toerusting moet loop krap en weer die baanreels moet oor tik. Elketronika is 'n wonderlike ding tot hy 'n virus of 'n ding kry dan sit jy met jou vingers in jou hare!
Groete.
Jaco