Nuwe vuurwapenwet hofbevel

.220 Swift
Full Member
Full Member
Posts: 167
Joined: Sun Jan 17, 2010 8:36 pm

Nuwe vuurwapenwet hofbevel

Post by .220 Swift »

Hierdie berig in Rapport is uitstekende nuus!

Daar is nou 'n 4 maande afsnypunt om bevoegdheid sertifikate af te handel :)

http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika/Nuus/Polisie-kry-pak-slae-in-die-hof-20110423#

.220 Swift
www.askexpertdoctor.com

GOOD JUDGEMENT COMES WITH EXPERIENCE.
EXPERIENCE COMES FROM BAD JUDGEMENT.
bobby
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm

Re: Nuwe vuurwapenwet hofbevel

Post by bobby »

knowing the saps they'll wipe their ass off on it . :police:
Biltongjagter

Re: Nuwe vuurwapenwet hofbevel

Post by Biltongjagter »

Met hierdie soort van houding van die top strukture,
Maar die minister, nasionale kommissaris en sekretaris van die polisie het die aansoek teengestaan omdat hulle glo reeds ?n omkeerstrategie beskikbaar het,
kan ek nie anders as om 100% met bobby saam te stem nie.

D?t, tesame met die laksheid wat heers in plaaslike SAPD kantore wat die aansoeke moet verwerk, spel net een ding: maak hulle moedeloss en hulle bodder nie verder om gelisensi?erde wapens te besit nie.
Mission completed succesfully!!!
User avatar
afriventure
Full Member
Full Member
Posts: 153
Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm

Re: Nuwe vuurwapenwet hofbevel

Post by afriventure »

Ek dink dit is tyd dat SA Jagters hulle saak moet heropen teen die SAPS, die SAPS is net besig om'n baie lang, dik doring tak deur almal se g@t te trek met hulle kamstige "faster process" en beloftes - ons praat Julie weer as hulle tyd op is  >:(
Kap hom Kwagga!!
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Nuwe vuurwapenwet hofbevel

Post by Armand Steenkamp »

Ai kerels ek het nou amper bly geraak!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm

Re: Nuwe vuurwapenwet hofbevel

Post by 222 »

Al wat ek kan s? is JA.

Kom ons hoop daar gebeur regtig die keer iets. Ek gee Dinsdag my ander 2 wapens se aansoeke in en dan sal ons maar die stopwatch se knoppie druk en kyk hoe lank vat dit.

Kom ons hoop net dat hulle dit nou nie as 'n verskoning gebruik om meer aansoeke af te keur nie.

Kom ons hoop dat die lig in die tonnel nie 'n trein is wat deurkom nie. ;D
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
User avatar
FrankH
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Sat Jan 09, 2010 6:20 pm

Re: Nuwe vuurwapenwet hofbevel

Post by FrankH »

The SAIDSA press release and the high court order , sould anyone want to read them.  http://bit.ly/fFGm8r
Last edited by FrankH on Sun Apr 24, 2011 11:20 pm, edited 1 time in total.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Nuwe vuurwapenwet hofbevel

Post by DWB »

Manne, ons woorde dra krag, so kom ons almal wees hoopvol en positief, en ja, ek weet dit is hel moeilik.

Ek hoop van harte dat dit nou so sal uitwerk. My aansoek le al vir meer as 'n maand in hul ontvangs area en het nog nie eers na vingerafdrukke beweeg nie....
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
.220 Swift
Full Member
Full Member
Posts: 167
Joined: Sun Jan 17, 2010 8:36 pm

Re: Nuwe vuurwapenwet hofbevel

Post by .220 Swift »

Ek's nie 'n regsgeleerde nie - maar sekerlik is daar nou gronde aan die hand van die uitspraak om jou eie aansoek in die hof af te dwing sou jy dit wou doen?

In my opinie is die uitspraak iets wat die SAPD met mag en mening wou keer - dit gaan aansienlik meer druk op hulle sit.

Wat se die prokerowers onder ons?

.220 Swift
www.askexpertdoctor.com

GOOD JUDGEMENT COMES WITH EXPERIENCE.
EXPERIENCE COMES FROM BAD JUDGEMENT.
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Nuwe vuurwapenwet hofbevel

Post by tafjak »

Mnr Swift, 220 Swift

Ja, lyk my jy het die ding mooi opgesom. Hofbevele is Hofbevele!

Ons loer graag wat die prokerowers gaan s? en doen.

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Nuwe vuurwapenwet hofbevel

Post by Francois Marais »

Taffie

Nou amper geskrik toe ek sien jy het hier reply, gedink jy was dalk n prokureur eens op n tyd...... 8) 8) 8)

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Biltongjagter

Re: Nuwe vuurwapenwet hofbevel

Post by Biltongjagter »

Di? aansoeke m??t voortaan binne vier maande afgehandel word, het die hooggeregshof in Pretoria gelas.
Onthou net, die verontagsaming van 'n hooggeregshof bevel deur 'n party kan slegs in die hooggeregshof afgedwing word deur die ander party. (Geen laer hof kan daaroor beslis nie.)

Dit beteken die gebruik van 'n advokaat wat duisende rande kan beloop. S?, dink twee keer voor jy die roete volg.

Die SAPD is terde? bewus hiervan en daarom gaan hulle maar net die bevel aflag.

Groete,
Koos.
.220 Swift
Full Member
Full Member
Posts: 167
Joined: Sun Jan 17, 2010 8:36 pm

Re: Nuwe vuurwapenwet hofbevel

Post by .220 Swift »

Maar sekerlik is daar geen rede om dit nie 'n klasaksie te maak nie - en die forum leen hom daartoe - al dan nie?

.220 Swift
www.askexpertdoctor.com

GOOD JUDGEMENT COMES WITH EXPERIENCE.
EXPERIENCE COMES FROM BAD JUDGEMENT.
Biltongjagter

Re: Nuwe vuurwapenwet hofbevel

Post by Biltongjagter »

Wat is 'n 'klasaksie' ?

Wil die forum of liewer kan die forum betrokke raak by hooggeregshof aksies?

???
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Nuwe vuurwapenwet hofbevel

Post by tafjak »

220 Swift
.220 Swift wrote: Maar sekerlik is daar geen rede om dit nie 'n klasaksie te maak nie - en die forum leen hom daartoe - al dan nie?
.............O O Ja! Hoe dink jy behoort dit te verloop? Watter raad kan jy gee, weet darem dat Swift-manne v?r kan dink.

Miskien kan elke ou wat enige aansoeke in progress het net so bietjie die voet op die petrol sit, met natuurlik die Hofbevel aangeheg! Kan dit saam doen om die inval meer voelbaar te maak? Wetie?

Mooiloop

Ps. Sommer lus om nog 'n aansoek in te dien.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
Biltongjagter

Re: Nuwe vuurwapenwet hofbevel

Post by Biltongjagter »

Ek raai dat die SAPD, net om veilig en uit die hooggeregshof te bly, nuwe aansoeke doodeenvoudig binne die vier maande spertyd gaan afkeur.
Dan het hulle mos aan die vereistes van die hofbevel voldoen.

Waar laat dit die aansoeker?

Al uitweg is dan om app?l aan te teken by die Appelraad, wat spoedig toegegooi gaan wees onder al die app?lle wat instroom.

S?, 'back to square one' - lang wagtye vir die afhandeling van lisensie aansoeke.

Hoop nie ons bereik ooit hierdie situasie nie  :-\
.220 Swift
Full Member
Full Member
Posts: 167
Joined: Sun Jan 17, 2010 8:36 pm

Re: Nuwe vuurwapenwet hofbevel

Post by .220 Swift »

Ek wiet okkie Taffie  ??? En siende dat die prokerowers lyk my algar weg is virrie Paasnaweek, kan ouens soos ons maar net postuleer...

Dit is wat Wikipedia te se het oor 'n "class action": "In law, a class action or a representative action is a form of lawsuit in which a large group of people collectively bring a claim to court and/or in which a class of defendants is being sued. This form of collective lawsuit originated in the United States and is still predominantly a U.S. phenomenon, at least the U.S. variant of it. However, in several European countries with civil law different from the English common law principle (which is used by U.S. courts), changes have been made in recent years that allow consumer organizations to bring claims on behalf of large groups of consumers."

Of dit enigsins van toepassing is op ons Romeins Hollandse reg, weet ek nie - hopelik sal die prokerowers nog uit die blokke kom en ons bietjie leiding gee. Maar in beginsel sou ek voorstel dat die forum een van ons lede se aansoeke ondersteun met regshulp - sekerlik is daar regsgeleerdes in ons geledere wat miskien hul fooie sal aanpas? En as almal iets doneer kan dit ver gaan. Ek was al deel van 'n groep wat die regering so opponeer het - en toentertyd het dit vir ons gewerk.

As een ou se aansoek so afgedwing kan word om binne 4 maande afgehandel te word, gaan dit tog almal se aansoeke bevorder

.220 Swift
www.askexpertdoctor.com

GOOD JUDGEMENT COMES WITH EXPERIENCE.
EXPERIENCE COMES FROM BAD JUDGEMENT.
.220 Swift
Full Member
Full Member
Posts: 167
Joined: Sun Jan 17, 2010 8:36 pm

Re: Nuwe vuurwapenwet hofbevel

Post by .220 Swift »

Biltongjagter

Die uitspraak se ook dat indien die aansoek nie aan " section 9 of the FCA" voldoen nie, binne 30 dae "case-specific reasons for non-compliance" moet gee.

Ek dink nie die uitspraak is heeltemal tandeloos nie - en ons moet onthou dat die hofsaak deur SAIDSA (South African Intruder Detection Services Association) gebring is - wat sekerlik nie gras onder hul voete gaan laat groei om munt daaruit te slaan nie.

Soos hulle se - "watch this space"

.220 Swift
www.askexpertdoctor.com

GOOD JUDGEMENT COMES WITH EXPERIENCE.
EXPERIENCE COMES FROM BAD JUDGEMENT.
.220 Swift
Full Member
Full Member
Posts: 167
Joined: Sun Jan 17, 2010 8:36 pm

Re: Nuwe vuurwapenwet hofbevel

Post by .220 Swift »

Ek probeer weer.

Hier's hy nou

http://www.saidsa.co.za/Courtcase
www.askexpertdoctor.com

GOOD JUDGEMENT COMES WITH EXPERIENCE.
EXPERIENCE COMES FROM BAD JUDGEMENT.
.220 Swift
Full Member
Full Member
Posts: 167
Joined: Sun Jan 17, 2010 8:36 pm

Re: Nuwe vuurwapenwet hofbevel

Post by .220 Swift »

En dis die chaos wat tans heers...herken jy jou aansoek erens in die gemors?

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Wapenlisensie-aansoeke-in-chaos-le-in-hope-rond-20110623

.220 Swift
www.askexpertdoctor.com

GOOD JUDGEMENT COMES WITH EXPERIENCE.
EXPERIENCE COMES FROM BAD JUDGEMENT.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Nuwe vuurwapenwet hofbevel

Post by DWB »

Was dit nou regtig nodig om ons spoed so te breuk?

My bevoegdheid is binne 4 maande en 10 dae goedgekeur, wys jou darem dat hier en daar goed reg begin gebeur.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
.220 Swift
Full Member
Full Member
Posts: 167
Joined: Sun Jan 17, 2010 8:36 pm

Re: Nuwe vuurwapenwet hofbevel

Post by .220 Swift »

Sorry Man - but reality bites.

.220 Swift
www.askexpertdoctor.com

GOOD JUDGEMENT COMES WITH EXPERIENCE.
EXPERIENCE COMES FROM BAD JUDGEMENT.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Nuwe vuurwapenwet hofbevel

Post by Hein M. »

DWB wrote: Was dit nou regtig nodig om ons spoed so te breuk?

My bevoegdheid is binne 4 maande en 10 dae goedgekeur, wys jou darem dat hier en daar goed reg begin gebeur.
Ja wat.  My bevoegdheid is in 8 maande en 243 se lisensie in 10 maande goedgekeur.  Omdat en in die Weskaap woon, het ek my geweer gehad, 2 dae nadat sy lisensie goedgekeur is.  Ek moet bys?, my aansoek en bellery moes gehelp het...

O, ja.  Daar was GEEN bewyse van enige jagvereniging in my aansoek nie. 

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
james 303
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am

Re: Nuwe vuurwapenwet hofbevel

Post by james 303 »

My goed het skaars by cfr aangekom en dit is al vir oorweging ek glo hulle doen hulle werk en ek het my compentency gekry binne n maand en dit was skaars 2 weke daar sal maar sien en julle op hoogte hou
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Nuwe vuurwapenwet hofbevel

Post by baboonstalker »

Daardie linkerkantste "stapeltjie" in die tweede ry van voor lyk soos my laaste aansoek, daardie 600 spoorweg beamptes beter begin lees as hulle hom teen die einde van die maand wil afhandel.

- My dokumente is op die 17de Junie 2011 by my plaaslike DFO ingehandig vir nuwe lisensie aansoek (222 rem.)

- update 27-06-2011: het vandag gehoor my aansoek is op die 23ste in die Kaap ontvang. Hulle moet nou "quality control" doen en dan na Pretoria stuur vir verwerking.

- Update 11-07-2011: Aansoek l? steeds by provinsiaal (Kaap)

- Update 19-07-2011: Aansoek is gister by CFR in PTA ontvang

- Update 31-07-2011: Aansoek was laas aan gewerk op die 20ste Julie. Die persoon wat die navraag hanteer het reken hy sal binne 'n maand afgehandel wees. (volgens sy ondervinding??)

- Update 14-10-2011: Aansoek is op die 5de Oktober goedgekeur. Kaartjie word nou geprint!  ;D ;D ;D
Last edited by baboonstalker on Fri Oct 14, 2011 12:48 pm, edited 1 time in total.
Post Reply