PH permit & toegewyde jagter status
Posted: Sat Apr 23, 2011 12:12 pm
Ek het alweer n vraag...
Indien mens n geregistreerde PH is, moet jy steeds die toets skryf en skiet oefening doen voor jy kan registreer as n toegewyde jagter?
Ek moet dringend die toegewyde jagter status kry, het alreeds 4 wapens en nie n hand wapen nie, die tsotsis beroof elke besige naweek my oord en die hael geweer is te lomp vir rond dra saam met die res (selfoon, flits, twee rigting radio, sleutels ens!!!)
Groete
Pierre