Page 1 of 2

Jaracal op Facebook

Posted: Mon Mar 09, 2015 9:28 am
by Geno
Ken iemand die man?
Sien hy noem homself P.a Jaracal en kom van Windhoek af.

Het hy toestemming by Heinrich Funck gekry om die "Jaracal" naam te gebruik?

Image

Re: Jaracal op Facebook

Posted: Mon Mar 09, 2015 9:30 am
by Kolhasie
Ook die besigheid gesien.

Het maar niks gese nie

Groete KH

Re: Jaracal op Facebook

Posted: Mon Mar 09, 2015 9:45 am
by Gawie(13mm)
Geno, julle is dan Vleisboek vriende?
Jy moet mos vir ons kom vertel >:D

Jy kan mos nou nie so maak met jou vriende nie. ;D

Re: Jaracal op Facebook

Posted: Mon Mar 09, 2015 9:47 am
by Geno
Ek het hom ge-add sodat ek kan uitfigure wie die man is. Gedink dis dalk Oom Heinrich.

Re: Jaracal op Facebook

Posted: Mon Mar 09, 2015 10:23 am
by Hugo
Vra vir Norton.

Re: Jaracal op Facebook

Posted: Mon Mar 09, 2015 11:15 am
by Francois Marais
Geens
Ek dink hy is n forum lid....maar weet nie wat sy handle is nie...

Mooi loop
Francois

Re: Jaracal op Facebook

Posted: Mon Mar 09, 2015 11:43 am
by JuanVE
Foto's soos daai maak ons boere se naam slegs by die verbruikers van ons produkte. Die groen mense gebruik die foto's om ons pak te gee.

Re: Jaracal op Facebook

Posted: Mon Mar 09, 2015 6:18 pm
by johans
JuanVE wrote:Foto's soos daai maak ons boere se naam slegs by die verbruikers van ons produkte. Die groen mense gebruik die foto's om ons pak te gee.
ekt dit lankal gese

Re: Jaracal op Facebook

Posted: Tue Mar 10, 2015 6:56 am
by roux cf
JuanVE, Johans.

Die vraag is of julle die man ken?
Johans, almal weet nou al wat jou standpunt rondom die fotos is, so los dit nou maar asb.

Ons wil graag weet wie die kêrel is, as iemand dalk weet?

Groete,
CF

Re: Jaracal op Facebook

Posted: Tue Mar 10, 2015 7:10 am
by johans
jammer as ek ek gehighjack het,cf moet net nie huil nie

Re: Jaracal op Facebook

Posted: Tue Mar 10, 2015 8:48 am
by Geno
Ek het sopas uitgevind dat P.a Jaracal se naam Pieter van Zyl is.
Is hy op die forum? Wat is sy handle?

Re: Jaracal op Facebook

Posted: Tue Mar 10, 2015 9:29 am
by Eugene
Enigste Pieter van Zyl wat ek ken is die ou wat die ref getackle het....

Re: Jaracal op Facebook

Posted: Tue Mar 10, 2015 9:36 am
by Smitstertjies
Eugene wrote:Enigste Pieter van Zyl wat ek ken is die ou wat die ref getackle het....
Ha Ha, sorry vir die Hi Jack

https://www.youtube.com/watch?v=cugWIM6E39g

Re: Jaracal op Facebook

Posted: Tue Mar 10, 2015 9:51 am
by JuanVE
Geno, gelukkig van geen kant af nie!

Re: Jaracal op Facebook

Posted: Tue Mar 10, 2015 11:11 am
by Heinz Petersen
Louis102 kom in. Dit is mos daar van jou wêreld.

Re: Jaracal op Facebook

Posted: Tue Mar 10, 2015 10:17 pm
by WerMos
Johan hou op suurgat wees man! Laat Geno se 400m + jakkals nag skote jou bietjie opbeur man!

Re: Jaracal op Facebook

Posted: Tue Mar 10, 2015 10:25 pm
by Geno
WerMos.
Is jy Werner Mostert wat op Facebook gesê het man kannie anderkant 300m in die nag gooi nie?

Re: Jaracal op Facebook

Posted: Tue Mar 10, 2015 10:29 pm
by WerMos
Dis net hy wat se verder as 400m in die nag vat jy kanse!

Re: Jaracal op Facebook

Posted: Tue Mar 10, 2015 10:29 pm
by Louis102
Heinz Petersen wrote:Louis102 kom in. Dit is mos daar van jou wêreld.
Heinz, ek bly in die Republiek van Grünau, dink nie daai man is van hier nie, ons het beter maniere ++>:

Dink daar's ander manne wat hom ken as ek so na sy FB-tjommies kyk. Ek's nie 'n Facebook fan nie.

Re: Jaracal op Facebook

Posted: Tue Mar 10, 2015 10:31 pm
by WerMos
En Geno jy weet dit ook!

Re: Jaracal op Facebook

Posted: Wed Mar 11, 2015 6:50 am
by Jan-Hendrik
Ek dink as die man die Jaracal naam so wil dra dan moet hy homself beslis kom voorstel.(Op daai foto lyk hy na iets besonders)

Re: Jaracal op Facebook

Posted: Wed Mar 11, 2015 7:24 am
by Baasvark
Geno stuur vir die man 'n boodskap oo FB en vra sy nommer.

Bel hom en vra hom uit.

Maklikste manier om dit uit te sort.

Re: Jaracal op Facebook

Posted: Wed Mar 11, 2015 7:25 am
by Geno
Ek gannie my lugtyd mors op 'n internasionale oproep Namibie toe nie.
As hy hier op die forum is, moet hy kom praat.

Re: Jaracal op Facebook

Posted: Wed Mar 11, 2015 7:34 am
by JuanVE
Dis vreemd dat die ou homself nog nie bekend gestel het nie. Die mense wat ek ken van Namibie is beslis beter mense as die man.

Re: Jaracal op Facebook

Posted: Wed Mar 11, 2015 9:41 am
by Geno
Wat ek kon uitvind, is dat die man 2 profiele hier het.

http://www.jaracal.com/search.php?autho ... 2&sr=posts
http://www.jaracal.com/search.php?autho ... 7&sr=posts

Ek sal hom nooi om saam te kom gesels.