Page 1 of 1

Wild Gesoek

Posted: Fri Mar 06, 2015 7:03 pm
by ockiemedic
Goeie dag,

Ek is opsoek na nuwe bloed en aanvulling vir ons diere in Ceres (Weskaap). Ons is opsoek na die volgende.

Namibia Springbokke
Blesbokke
Gemsbokke
Elande
Zebras

Is daar dalk iemand met n kontak persoon wat vir ons pryse kan gee.

Groete

Re: Wild Gesoek

Posted: Mon Jun 29, 2015 5:33 pm
by schallavh
Naand. Daar is n veiling volgende naweek te jeffreysbaai. Gwk bied dit aan. As jy by n agent wil koop stuur my jou nr dan stuur ek dit aan vir jou. Groete Schalk
0619108120