Page 1 of 1
Nuwe Lid
Posted: Wed Mar 04, 2015 4:54 pm
by Quick Trigger
Mirrag!!
Dankie vir die aanvaring. Ek is hier om te leer en te deel in alles jag!
Re: Nuwe Lid
Posted: Wed Mar 04, 2015 7:58 pm
by Jacquesb
Naandse.
QuickTrigger
Ons groet jou.
Re: Nuwe Lid
Posted: Wed Mar 04, 2015 8:20 pm
by PWV
Welkom Quickie, maar dit sal gaaf wees as jy bietjie meer van jouself vertel - waar jy woon en watse soort ketties jy het.
Groetnis
Re: Nuwe Lid
Posted: Thu Mar 05, 2015 9:24 am
by Boesman10
Welkom Vinnige Fanie.
Re: Nuwe Lid
Posted: Mon Mar 09, 2015 9:47 am
by jamalley
Welkom, ek hoop jy geniet dit hier