Page 1 of 1

waar kan ek klaar geleerde jakkals jag honde koop?

Posted: Mon Mar 02, 2015 3:52 pm
by karoo boer
Ek sal graag wil een of twee klaar geleerde jakkals jag honde koop wil my pak dan aanvul met tyd deur jong honde by te voeg. Hulle leer en is net soveel makliker as jy reeds honde het wat dit ken as om heeltemal van niks te begin.

Groete

Re: waar kan ek klaar geleerde jakkals jag honde koop?

Posted: Mon Mar 02, 2015 8:26 pm
by 222 Sako
Hier is ñ forum lid Turfjakkals. Jy kan hom dalk vra om jou op die regte spoor te kry. Ek het windhonde wat goed jakkals jag maar het nie nou kleintjies nie. Kan jou dalk laat weet as hulle voorentoe het sou jy belangstel.

Hoop jy kom reg.
Groete.

Re: waar kan ek klaar geleerde jakkals jag honde koop?

Posted: Sat Mar 28, 2015 7:11 pm
by Wayne
You can try Trevor Filmer, 045-8394511 , let me know if you do not come right.

Re: waar kan ek klaar geleerde jakkals jag honde koop?

Posted: Thu Oct 15, 2015 10:18 pm
by Roy Sparks
What is your budget / what are you prepared to pay and do you want trail hounds or sight hounds ?

Re: waar kan ek klaar geleerde jakkals jag honde koop?

Posted: Fri Oct 16, 2015 7:36 am
by Wattlegrove
Stephan Viljoen van Harrismith. Ek het ongelukkig nie sy besonderhede sal dit prober kry. Maar kyk op Facebook

Re: waar kan ek klaar geleerde jakkals jag honde koop?

Posted: Fri Oct 16, 2015 9:44 am
by vossie1
Roy I think you should rather just post your prices or give the man an idea, "what are you prepared to pay" does not give you any indication on the realistic market price.